Calvinia Vleisfees. Wie is daar? Ons moet saam kuier. Skaapkopgilde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Heimer

Gentleman Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
15,055
Reaction score
1,541
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Enigeen op Calvinia met die vleisfees - laat weet my (stuur pm of bel my by: nul 8 2 nege 0 3 8 een ses 0)

Ek is by die Anvil Bash maar beplan om die Saterdag deur te ry Calvinia toe en 'n skaapkop kaf te draf en dalk (wel definitief) my dors te les.

Tans gaan Nismark en Dusty Rusty my 'join' en hopelik ook Ben Ten en van sy vriende uit die Ooskaap.

Julle lot wat saam met Mouton van Zyl ry, kan ook maar kom saam kuier - tensy julle weer te veel gevreet het die vorige aand. Kom drink dan net ietsie.

 
Top