Cappie does it solo....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice Cappie. Die mense by die restourant dink seker die stowwerige bikers wat almal hulle kos kom afneem is wierd ;D

Jy ry te vinnig.
 
Camelman said:
Thanks Captain. This year my wife and I are either doing a route in your neck of the woods for our annual holiday, or on the Botswana border. There aren't enough ride-reports from the Eastern-Cape, so I appreciate this one! Now do a two day hard-ass ride man, I need the route!  ;D Please?  ::)

To much of a sissie to do hard ass riding :D
 
Trailrider said:
Nice Cappie. Die mense by die restourant dink seker die stowwerige bikers wat almal hulle kos kom afneem is wierd ;D

Jy ry te vinnig.

Toemaar daai was net 'n vinnige top end blast... ;)
 
Brink said:
Do not carry both your bike ignition keys with you on the same keyring - although the cut looks slightly different - if you loose your keys you are stuffed :eek:

Definition of a keyring - "A device that allows you to conveniently loose all your keys at once!"   >:D
 
Captain Slow said:
Trailrider said:
Nice Cappie. Die mense by die restourant dink seker die stowwerige bikers wat almal hulle kos kom afneem is wierd ;D

Jy ry te vinnig.

Toemaar daai was net 'n vinnige top end blast... ;)

Ek moan nie. Ek wil net nie jou volgende RR in die EC Herold lees nie! ;D
 
Met die GS was ek nog nooit so naby aan dood nie..... ;D

Dit is befok!!! ;D ;D
 
Ek moet se dit maak nie saak hoe vinnig mens ry nie die trip neem dieselfde tyd.

Ek sal maar weer stadig begin ry.... ;)
 
nice one cappie
but what did you do all afternoon after you got back?
 
Captain Slow said:
Ek moet se dit maak nie saak hoe vinnig mens ry nie die trip neem dieselfde tyd.

Ek sal maar weer stadig begin ry.... ;)

Baie waar, dis nie die ry spoed nie, maar die tyd wat jy stilstaan wat die totale tyd bepaal.  As 'n ou wil tyd opmaak moet mens net minder stop.  Ons het dit baie mooi gesien met Iron Butt trips op die teerpad.

Geniet die GS, trek sy oor as die pad voor skoon is! 
 
Camelman said:
Thanks Captain. This year my wife and I are either doing a route in your neck of the woods for our annual holiday, or on the Botswana border. There aren't enough ride-reports from the Eastern-Cape, so I appreciate this one! Now do a two day hard-ass ride man, I need the route!  ;D Please?  ::)

You need the route... I need your photos
 
Trailrider said:
Nice Cappie. Die mense by die restourant dink seker die stowwerige bikers wat almal hulle kos kom afneem is wierd ;D

Jy ry te vinnig.

dont worry, hier in die kaap cruise die manne daai spoed op gravel!
 
Latest posts

Top