Carnarvon looking for WD riders 1 to 3 Oct to recce routes for next year's fest

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rynet

Grey Hound
WD Vendor
Joined
Nov 13, 2008
Messages
8,240
Reaction score
3,409
Location
Cape Town
Bike
BMW R1200GS
I received a face book mesage from Barry, ( Tell 0768351859 ) see his letter below :

Lets see if we can support Carnarvon's intention to include DS rides and routes as part of their festival 2011, they want riders to attend this year's festival to recce routes for next year's festival , they have a focus on Extreme Culture , Extreme Nature and lastly Extreme Sport which will be the DS rides. Barry is a good man , a teacher and a great rider, he did very well in the skills challenge at last years Think Bike safety campaign. He says if there is sufficient interest there may very well be funding available from the Northen Cape Province to make this DS biker friendly. I have had the pleasure of riding around Carnarvon and there are some nice scenic roads there. :

Hi Rynet,
We met at the Wheels Safety campaign last year. I was riding the Silverwing and the XT660R. Anyways. Carnarvon presents the Kareebergfees ( Kriebergfees) at the end of September each year. I have been invited by the organisers to attend this year to look at including an adventure bike trail as part of 2011's festival. Local farmers, who also ride adventure bikes, will also be part of the co-ordinating and planning
I spoke to Top Box, also on the wilddog-forum, about getting a group of 'dogs to see if you lot would want to get involved at an organisational level...or to inform the organisers as to what you lot would like to experience: ( distance wise/ type of routes/ accommodation/ catering etc)....For Carnarvon this is not designed as a moneyspinner....It would be seen as an attempt to market the town.
Remember Carnarvon is also home to new satelite and radio-telescope developments. Personally, I feel that the roads to Carnarvon are excellent, that Carnarvon could host an adventure-assault on it with ease. Question: Would you and your crew/anybody with an adventure bike care to join on a trip to Carnarvon on the weekend of 1,2,3 October to recce some routes/ discuss with the organisers what a group of dissident adventure riders would expect on such a venture. PS The festival enjoys the support of the National Arts Council and also hosts the National Rieldans competition. It gets tv coveragess... I tried to log on to the forum but i had forgotten my log in name/ password/!!!! If their is anybody else who you could recommend...please let me know. Kind regards barry firth



and a letter he received from the festival organiser :

Mnr. Firth en Bestuurslede
Motorfietsklub



Geagte Dames en Here

Besoek aan Kreebergfees

Verskoon maar die vae adressering. In elk geval is hierdie ‘n ope uitnodiging aan enige motorfietsklub wat dalk geinteresseerd mag wees.

Ek is nie self ‘n biker nie, en het my laat lei deur die gedagtes van Mnr. Firth wat aangedui het dat die plattelandse gruispaaie dalk vir u as motorfietsryers mag interesseer. Daarom het ons gepraat oor die moontlikheid dat die Bestuur van u klub ‘n verkennende besoek aan ons dorp en streek bring in die tyd van ons fees vanjaar.

Ek het u moontlike besoek aan ons reeds aan die feeskomitee genoem en dit is entoesiasties ontvang. As u tydens u besoek vanjaar potensiaal sien in ons omgewing, sal ons dit selfs verwelkom as u vir ons aandui wat dit vir die bikers nog interessanter sal maak indien hulle in groot getalle die 2011 fees (en dalk feeste daarna) wil kom bywoon. As u ons help om ‘n oortuigende saak daarvoor uit te maak, mag ons dalk selfs goeie fondse van die Noord-Kaap regering ontvang om die besoek van 2011 vir u onvergeetlik te maak.

Die rede waarom ek so positief voel oor moontlike befondsing, is die feit dat Toerisme Noord-Kaap hulle fokus lê op drie sake, naamlik “extreme nature”, “extreme culture” en “extreme sport”. Ons het reeds “extreme culture” op ons program in die vorm van ‘n rielkompetisie. Ons is in ‘n witskrif van Toerisme (nasionaal) aangedui as die “clear sky cluster”, wat beteken dat die waarneming van ons hemelruim met die blote oog reeds ‘n belewenis is. Dan het ons vanjaar ook ‘n praatjie deur ‘n astronoom van die SKA rondom ‘n kampvuurprogram vir ‘n element van “extreme nature”. Ons sou beslis kon doen met ‘n uitbouing van ons jaarlikse 10 km. pretdraf en halfmarathon tot iets in die klas van “extreme sport”. Ek sou baie graag wou sien dat u vir ons help om in 2011 aansoek te doen vir iets wat die mense in die Noord-Kaap Toerisme regop gaan laat sit t.o.v. “extreme sport”. Hierin sal u maar vrymoedigheid kan neem. Vra is vry. Ons waarborg niks, maar dalk kan ons fondse kry vir ‘n spectacular bikers saamtrek met “extreme sport” as fokus?

Ek sluit vir u ‘n program van vanjaar se fees hierby in, sodat u ‘n idee kan hê van wat ons tans op ons fees aanbied. Verreweg die belangrikste aktiwiteit vanjaar is die amptelike semi-finaal van die landswye ATKV Rieldanskompetisie wat min of meer die hele Saterdag sal duur. Daar was verlede jaar al 22 spanne wat by ons aan die kompetisie deelgeneem het. Daar word tans gepraat van ‘n moontlike 250 dansers wat gaan kom deelneem. Soos u aan die res van die program sal merk, is daar vroeër in die week ook sekere ander aktiwiteite wat interessant behoort te wees.

Daar is sekerlik nooit te min kos by ons stalletjies te koop nie! Die huisvesting van baie bikers in 2011 sal ‘n uitdaging wees, maar ‘n heerlike een. Ons sal natuurlik dan net baie vroeg in 2011 al moet weet hoeveel ons moet verwag sodat ons aan die werk kan spring om slaapplek gereël te kry.

Die tyd van ons Kreebergfees is sedert sy ontstaan in 2008 elke jaar oor die laaste naweek van die kort Kaapland skolevakansie. U kan dus maklik die datums vasstel sodra u die skolekalender vir ‘n sekere jaar bekom het.

Baie welkom by voorbaat by vanjaar se fees. Ek moet ongelukkig verskoning maak aangesien ek self daardie tyd werksverpligtinge in die Kaap gaan hê. Die feeskomitee dra egter, soos ek genoem het, kennis van u moontlike besoek en hulle sal u graag te woord staan.

Vriendelik groete

dr. Sakkie Potgieter (Sameroeper van die Feeskomitee)
Kontakbesonderhede : Tel. 0533823728; Cell. 0716267898; [email protected]
 
Top