Cassie,Trailrider,Klein Johann epic search for Hotti Totti Woman

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
My Raaid report about the ride
Trailrider is in the process of making a moese cool epic that he will share with you all!

My rider report

https://www.cassierides.co.za/Cassie,TrailriderandkleinJohannescapetheFooFooZellainsearchforHottenTottieberugtewoman.html
 
Go, Cassie! 

Lekker pics and always a special turn of phrase.  Thanks.
 
Ek tik ma soos ek dink.  So uit die kop uit
Berm Rooster ek het hom dieselfde ding gevra oor daai potplant in die garage.  Onhou die mense kom kyk na sy bike in die garage so die volgende ding wat hy moet insit daarso is 'n skildery en koffietafel :imaposer:
 
Lekker Cassie ! Jy is defnitief cooler as ekke !  :mwink:

Hoe so aan !  :3some: Ek sien altyd uit na jou volgende  :ricky: report  :thumleft:
 
nice report Cassie  :thumleft: :thumleft:
lekker to see the big guy again....been missing him on the forum ;) ;D
 
Jis julle ouens dis epic adventure en voorreg
Glenink wa jou ride report van die naweek se kuier
 
cassiebotha said:
Jis julle ouens dis epic adventure en voorreg
Glenink wa jou ride report van die naweek se kuier

Cassie ek is nog op holiday !  :mwink: Sal n` ride report opsit as ek by die huis kom !  :thumleft:
 
Dis jammer julle wilddogs kannie sien watter ekspidiese Trailrider besig is mee nie.  Julle moet gaan check op sy website www.trail-rider.co.za
Daar le nog baie ride reports voor
 
Lekker Kassie  :thumleft: ek het nou eers lekker gelag  ;D
 
Hi rynet hoe was die ec bash toe?
Biojungles hoekom kom ry tannie nie saam mie
 
Die Bash was moerse lekker Kassie , net jammer oor Andy se val . Jy moet 'n plan maak om na die volgende Bash te kom hoor  :thumleft:
 
Top