VaalBaas said:Die foto hierbo sê baie mooi dankie aan die kostannie.
Baie dankie gerrit en Chantel vir nog n heerlike kuier daar by julle. Ek sou nog 3 maal soveel kon eet. Alles was heerlik, maar net nie op Saterdagaand nie.
Pragtige fotos Rynet. Dankie vir die moeite wat jy maak. As dit nie vir mense soos julle was nie sou ons memories maar kleurloos gewees het.
Sien uit na die volgende saamkuier onder daai bome
Bring It On said:Sure sounds like you guys had a great time out there by those caves @ "Traaitjieskraal Caves".
Lovely 2-spoor roads out there & really awesome caves, hikes & views. :thumleft: :thumleft:
Thanks Rynet for sharing all your great photos with us.
whitedelight said:Lance was the one on the KTM, Gerhard was on the Sherco.
Enter your email address to join: