Cederberge + Tankwa die naweek?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JacoM

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 27, 2007
Messages
2,291
Reaction score
232
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS HP2
Nog honne wat in die omgewing is die naweek? Ek en Jacques ry Saterdag oggend van Ceres deur Cederberge oor Wuppethal, draai deur Biedouw, suidwaards en dan op teen Ganaga + slaap oor Saterdag aand in Middelpos. Sondag, lang draai weer terug na Ceres (Roete onbekend!)

Vir wie moet ons uitkyk?
Groete
 
Top