Ceres loop via Wuppertal and the Old Postal Road

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kom, gooi nog fodies daar. Jy het mos baie geneem :p
 
Attachments

  • IMG_6535.jpg
    IMG_6535.jpg
    214.6 KB
  • IMG_6565.jpg
    IMG_6565.jpg
    267.5 KB
  • IMG_6588.jpg
    IMG_6588.jpg
    131.8 KB
  • IMG_6593.jpg
    IMG_6593.jpg
    158.1 KB
  • IMG_6601.jpg
    IMG_6601.jpg
    254.2 KB
Ek kry sommer van hier af warm.  :)

Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....
 
nog enetjie vir my bucket list

dink ek gaan hom in die winter probeer aanpak, klink my voor enige groot reen of sneeu in daai geweste val
 
Heimer said:

Nee, dis maklik genoeg.
Ek waarborg jou jy sal dit kan doen, mits die riviere nie te vol is nie.
Enigste tricky deel is die rivierkruisings.

Kaboef said:

:thumleft: :thumleft:

Iemand moet my saamvat dan gaan ek...  :thumleft:
 
Lem said:

Op die Biedouwvalleipad (wat bietjie hoër op deur die Doring gaan) is daar 'n bord wat sê die pad is toe tussen April en November. Kannie deur die rivier kom nie.

Ek vermoed dit sal vir die Posroete ook geldig wees.

Vettie said:

Ek dink daars n mini-pont by daai roete, wat dit wel moontlik maak om die Doring oor te steek waneer hy vol is - met n bike, nie n 4x4 nie.
 
Louis Photo said:

Ek het daai gedoente so bekyk, maar dit lyk asof jy nogsteeds baie nat gaan raak as jy die pont gebruik.

Heimer said:
Kaboef said:
Heimer said:
Ek kry sommer van hier af warm.  :)

Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....

Nee, dis maklik genoeg.
Ek waarborg jou jy sal dit kan doen, mits die riviere nie te vol is nie.
Enigste tricky deel is die rivierkruisings.

:thumleft: :thumleft:

Iemand moet my saamvat dan gaan ek...  :thumleft:

Klink soos n plan!
Ek raadpleeg my dagboek.
 
Ek wil graag die Vaalnooi ook oor die pad vat, maar nog altyd gese dat dit beter sal wees in n groepie as wat ons dit alleen aanvat.
So hou my ingedagte as daar so iets beplan word, ons wil asb saam.
 
Maak seker julle kan baie fuel saam neem.
 
adv said:

Watse afstand moet jy kan doen? En waar is die naaste plek aan die roete waar jy brandstof kan kry?
 
Nice RR in the bucket it goes, will def have to do it thanks for sharing
 
we did that route last month too, awesome scenery and lekker road, something with a odd challenge.
 
witblitz said:
adv said:
Maak seker julle kan baie fuel saam neem.

Watse afstand moet jy kan doen? En waar is die naaste plek aan die roete waar jy brandstof kan kry?

Ek wil ook saam gaan!

Jy kan vooraf reel met Oasis vir 'n kannetjie of twee. Anders as dit is daar net petrol in Ceres. Ek dink laas was 'n loop van Oasis na Oasis +- 190km. Ons het petrol gereel in Wupperthal ook, maar blykbaar kan jy nie daarop bargain nie.
 
masehare said:

As jy so 450km op n tenk kan doen is jy golden. Pad is maar rof nader aan stonehenge se kant. GS1150 gaan moer swaar wees en baie stamp.
 
Latest posts

Top