adv
Grey Hound
- Joined
- May 23, 2011
- Messages
- 6,770
- Reaction score
- 35
- Location
- Riebeek west
- Bike
- Triumph 900 Scrambler
Kom, gooi nog fodies daar. Jy het mos baie geneem
adv said:Kom, gooi nog fodies daar. Jy het mos baie geneem

Louis Photo said:adv said:Kom, gooi nog fodies daar. Jy het mos baie geneem
Heimer said:Ek kry sommer van hier af warm.
Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....
Kaboef said:Heimer said:Ek kry sommer van hier af warm.
Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....
Nee, dis maklik genoeg.
Ek waarborg jou jy sal dit kan doen, mits die riviere nie te vol is nie.
Enigste tricky deel is die rivierkruisings.
Lem said:nog enetjie vir my bucket list
dink ek gaan hom in die winter probeer aanpak, klink my voor enige groot reen of sneeu in daai geweste val
Vettie said:Lem said:nog enetjie vir my bucket list
dink ek gaan hom in die winter probeer aanpak, klink my voor enige groot reen of sneeu in daai geweste val
Op die Biedouwvalleipad (wat bietjie hoër op deur die Doring gaan) is daar 'n bord wat sê die pad is toe tussen April en November. Kannie deur die rivier kom nie.
Ek vermoed dit sal vir die Posroete ook geldig wees.
Louis Photo said:Vettie said:Lem said:nog enetjie vir my bucket list
dink ek gaan hom in die winter probeer aanpak, klink my voor enige groot reen of sneeu in daai geweste val
Op die Biedouwvalleipad (wat bietjie hoër op deur die Doring gaan) is daar 'n bord wat sê die pad is toe tussen April en November. Kannie deur die rivier kom nie.
Ek vermoed dit sal vir die Posroete ook geldig wees.
Ek dink daars n mini-pont by daai roete, wat dit wel moontlik maak om die Doring oor te steek waneer hy vol is - met n bike, nie n 4x4 nie.
Heimer said:Kaboef said:Heimer said:Ek kry sommer van hier af warm.
Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....
Nee, dis maklik genoeg.
Ek waarborg jou jy sal dit kan doen, mits die riviere nie te vol is nie.
Enigste tricky deel is die rivierkruisings.
:thumleft: :thumleft:
Iemand moet my saamvat dan gaan ek... :thumleft:
Kaboef said:Heimer said:Kaboef said:Heimer said:Ek kry sommer van hier af warm.
Ek wil daai pad nog ry eendag maar dink ek en my GS is te onfiks....
Nee, dis maklik genoeg.
Ek waarborg jou jy sal dit kan doen, mits die riviere nie te vol is nie.
Enigste tricky deel is die rivierkruisings.
:thumleft: :thumleft:
Iemand moet my saamvat dan gaan ek... :thumleft:
Klink soos n plan!
Ek raadpleeg my dagboek.
adv said:Maak seker julle kan baie fuel saam neem.
witblitz said:adv said:Maak seker julle kan baie fuel saam neem.
Watse afstand moet jy kan doen? En waar is die naaste plek aan die roete waar jy brandstof kan kry?
masehare said:witblitz said:adv said:Maak seker julle kan baie fuel saam neem.
Watse afstand moet jy kan doen? En waar is die naaste plek aan die roete waar jy brandstof kan kry?
Ek wil ook saam gaan!
Jy kan vooraf reel met Oasis vir 'n kannetjie of twee. Anders as dit is daar net petrol in Ceres. Ek dink laas was 'n loop van Oasis na Oasis +- 190km. Ons het petrol gereel in Wupperthal ook, maar blykbaar kan jy nie daarop bargain nie.
Enter your email address to join: