CRF230 engine moeg. Help asb. My hart is gebreek!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens. Wie kan help? My bike het vannaand toe ek 'n pomp gaan afsit net 'n klap gegee. Geen kompressie.  Nou dit kan seker van valves tot conrod  of duiwel en sy moer weet wat wees.

Waar in die Kaap kan ek aan die fiets laat werk waar hulle my nou nie gaan befok nie?
Dankie ouens, ek brag altyd by my bure oor die great hulp wat die Dogs is.
Groete
Die Duiwel
 
Top