Psyber_Bru
Puppy
Howzit almal,
Ek was gelukkig genoeg om laas week my hande op ‘n CRF250L te kry, maar het nie eers agter gekom dat die passenger foot pegs missing is nie...
Het enige iemand dalk ‘n stel om aan my te verkoop asseblief?
Cheers,
Johan

Last edited: