SmartyPants
Pack Dog
Dag brakkies,
Dit het ek paasnaweek gemaak. Dink dit kan werk. As iemand belang stel, alias genoeg belangstelling, kan ons vel saam koop en maak, stainless bietjie duur. Voorstelle vir verbetering welkom !!
Die punte sal ongelukkig met vyl gevyl moet word om dit rond te kry en nie te haak aan "sak" nie.