Ek wil ook weer daar gaan ry...........
Ds eintlik so naby van jou af. Dag trippie as jy vroeg begin.Die tippie begin my nou kwaai maak! Ek probeer dit op my kaart plot en raak sommer omgekrap as ek sien waar hulle oral was, maar ek nog nie.
Ah, that's an interesting one....the R341 past Rooirivier.Go out of town on tar towards Willowmore and took the first dirt left.
The road has a name that starts with an H, but the rest i forgot!!Ah, that's an interesting one....the R341 past Rooirivier.
Hulle koek en tert is tops... Koffie is heel drinkbaar ook. Was maandag daar.Great stuff thanks Chris
Ek ry lekker saam
Daai "Moerse Lekker Koek" bordjie lyk exciting
Ek wou niks seg nie, maar nou ja.Jy JAAG mos
As ek stadiger ry reverse ek.Jy JAAG mos
VA onder op die agterste skuins support. Daar is 4, twee wat horsontaal is en 2 wat so skuins regop na die bike is.Ek wou niks seg nie, maar nou ja.
Waar presies is daai kraak @Chrisl, ek kan nie so lekker uitmaak op die foto nie?
Het hom, dankie, jy gaan op 'n manier 'n versterking daar moet inkry, daai is "stress" punte. Terwyl jy besig is doen sommer die ander ook, dan kan jy weer jaag.VA onder op die agterste skuins support. Daar is 4, twee wat horsontaal is en 2 wat so skuins regop na die bike is.
Ja ek dink ek sal hom beide kante n stuk driehoek yster gee.Het hom, dankie, jy gaan op 'n manier 'n versterking daar moet inkry, daai is "stress" punte. Terwyl jy besig is doen sommer die ander ook, dan kan jy weer jaag.
Enter your email address to join: