Desember Trip vanaf Kaap to Tuin Roete?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Is daar enige iemand wat n road trip beplan vanaf die Kaap omgewing tot in die Tuin Roete omgewing.  Ek wil graag Desember daai kant toe ry van die Paarl af, see langs so veel as moontlik, tot in Knysna/Plett se werld?

Dalk Die Hel en die Baviaans ook insluit?

Ek behoort so om en by die 26ste Desember in die pad te val en dan my tyd te vat en al die grond paaie vanaf die Paarl tot by George en dan verder te ry.

Ek gan baie rustig wees.  So iemand met n klein fiets is meer as welkom.

Ek kyk ook dalk na n trippie teen die Weskus op vanaf Vredendal tot by Alexanderbaai.

Maar ek is gemaklik en kan van plan verander. 
 

Latest posts

Top