Die hel toe en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Goeie dag,
Dis nou wel die beste deel van 3 jaar later maar ek het sopas nou eers op hiérdie verhaal afgekom siende dat ek oor so 5 weke gou deur die Swartbergpas gaan ry en bietjie "navorsing" gesoek het.
Ek moet dit vir jou gee dat jy die storie baie "entertaining" vertel het en ek het lekker saam gelees. Dit klink asof dit beslis 'n avontuur was vir die boeke.

Ek is seker daar was sedertdien nog avonture op jou agenda.

Lekker dag verder.
 
X-Factor#03 said:

Dankie X-Factor - geniet die trip, daar is klomp lekker paaie in daai area.
 
Dankie vir die moeite, baie geniet dankie. Doen dit weer asseblief ! :thumleft:
 
Top