die karoo is mooi.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Beautiful! SA is indeed one of the most beautiful countries in the world!  :thumleft:
 
Haha, Bessie is meer hardcore as baie ouens op die forum.  :thumleft:
 
36947_449837995812_564245812_6306911_3227186_n.jpg

39040_450148780812_564245812_6316833_2628236_n.jpg

39301_449837440812_564245812_6306895_4509198_n.jpg

39301_449837470812_564245812_6306900_2848025_n.jpg

39040_450148795812_564245812_6316836_5580832_n.jpg

39040_450148800812_564245812_6316837_1760289_n.jpg

Bessie hoe werk daai petrol tenk toe? En het jy die bike weer laer gestel?
 
Frohan Visser said:
Nice trippie!!
Julle het seker lekker koud gekry daar in die Tankwa!!

dit was verbaaslik windstil en nie te koud nie... alhoewel minimum -4 voorspel.

Trailrider said:
Bessie hoe werk daai petrol tenk toe? En het jy die bike weer laer gestel?

yes johan... met al my luggage op is dit actually fine as die shock harder opgepomp is. ek het hom neergesit in die opklim iewers in daai karoo highway.

ander ding wat ek nog snaaks find is dat dit nie nodig is vir my om die petrol oor te pomp nie... vir een of ander rede suig my hoof tenk al die auxiliary petrol uit... alhoewel die auxiliary tenk aan die hoof tenk se breather geconnect is. dit baffle my, maar dit is so!
:-\
 
Bessie said:

Bessie, het jou aux tank 'n breather pyp? Of dalk 'n prop wat nie 100% seel nie?

In which case dit logies is dat die hooftenk eers die aux tank via sy breather pyp sal uitsuig voordat die hooftenk se vlak begin daal.
 
Jacko said:

aux het `n breather ja. i suppose dit is logies. maar ek het gedink ek sal ten minste die auxiliary tenk so bietjie pressure moet gee vir als om oor te loop.

is dit safe die setup? ek meen petrol pomp onthalwe?
 
growweblaar said:
Bessie said:
growweblaar said:
WTF is die ding?

skaam jou dat jy nie reeds weet nie.

Toe nou, se^ man!  ;D

Lyk soos 'n vleisbosskerm! Of 'n UFO. Watter pad is daai?

Windheuwel Bossieskerm Honesty shop S32.75557 E20.35425

op die R365 tussen Ceres en Sutherland as jy grondpad verkies.

oja

39301_449837445812_564245812_6306896_121885_n.jpg

Dit was vir my ook 'n nuwe konsep hierdie. Jy stap by die oop deur in. Binne is dit soos 'n winkel, 'n ronde een. Daars sweets, cookies, beskuit, koeldrank, water EN BIER! Jy vat wat jy wil hê en los die geld in die melkkan. Dit het my baie opgewonde gehad dat ons so iets nog hier kan doen.

SUPPORT THE BOSSIESKERM!
 
Lyk baie nice en die winkeltjie is baie cool, wat van n karoo trippie....weskus...legadema??? :ricky:
 
Top