Namakwalander
Grey Hound
Elke keer as ek die lang pad aandurf met my gesin en ek gewaar n motorfiets in my truspieel, maak ek seker om oor te trek in die hoop dat ek daai "slow motion" waai of groet kan kry. Of selfs die kop knik. Ek weet nie hoekom nie, maar ek geniet dit vreeslik.
Sedert ek my eie fietsie gekry het oefen ek dit ook, maar glo nie ek doen dit so goed soos regte motorfietsryers nie.
So dankie vir almal van julle wat vir my waai of duim wys of knik. Ek sal steeds aanhou om vir julle uit te kyk en spasie te maak om verby te kom :thumleft: