Die plek waar jy werk en bly is die plek waar jy lekker speelplek kry!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker RR cassie , lekker lag ek nou , :biggrin: :imaposer:

Mooi fotos ook , julle bly in 'n pragtige dorpie . ;D ;D

Geniet vandag se ry ook en se hello vir Angie se varkie , as hy nog lewe .
 
Juis groete gestuur vir die tannie en die oom heriold.  twee wilddog members ook toevallig daar gekry
Sal die prente oplaai op photobucket
 
Chrissieb ons moet vir jou die paair gaan wys!  Trailrider ken awsome paaie en letsgofishing het die hele knysna gedek!
 
Mooi opskrif Kassie  :thumleft: Ek lag altyd te lekker vir hoe jy skryf  ;) mooi foto's.
Ek en die Mev is juis January daar deur en so paar dae daar in julle wereld gery, baie baie mooi area. Dit is die plek waar ek die meeste van hou om te ry, daar tussen George en Plett.

Dankie vir deel  :thumleft:
 
Tiger8 jy moes die groot ervaring gehad het om saam met die ouens bietjie by mcnasty's te kuier daar in Groot brak  :imaposer:
Daar is ook 'n baie mooi pad wat van Groenvlei tot by die strand loop.  Publieke pad maar as jy by die strand aankom lyk dit of glad nie eers naby die samelewing is nie
 
cassiebotha said:
Tiger8 jy moes die groot ervaring gehad het om saam met die ouens bietjie by mcnasty's te kuier daar in Groot brak  :imaposer:
Daar is ook 'n baie mooi pad wat van Groenvlei tot by die strand loop.  Publieke pad maar as jy by die strand aankom lyk dit of glad nie eers naby die samelewing is nie
Ons het geweet van die Mcnasty's, maar ek wou nie my arme vrou aan "Smity en Kie" blootstel nie  :imaposer: ( het eintlik nie geweet waar die kroeg was nie  ;))
Ek het die pad om die Vlei gery en heel klomp meer, ons het 1 Dag in George en 2 dae in Knysna gekuier, en baie van daai grond verken, lekkkkker!
 
My maagspiere kon saterdag dit nie meer hou nie lol
Hulle leef die lewe!  ons almal het whatsapp group en hulle geniet die lewe!  vang vis en kuier terwyl ek as minder bevoorregte moet werk!

Hulle leef die lewe!
 
Top