- Joined
- Feb 21, 2013
- Messages
- 424
- Reaction score
- 19
- Location
- Cambridge, Waikato, NZ
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
More,
So n paar dae terug skuif ek die SE en voel dat die luggage plate bietjie los en doen toe bietjie ondersoek...
Tot my skok sien ek dat die deel waar aan die agteste skroewe aan vas kom is middel deur gekraak :eek7: . Na n lang gespook (seker omdat ek nie van n beter manier geweet het nie) is die stert "oop". So dit lyk of daar al geweld is, nie seker of dit 'n "oorspronkilke" KTM weld is nie, maar wie ook al dit gedoen het het dit nie goed gedoen nie.
Nou wil ek 2 dinge weet:
1. Is hierdie dun plaatjie standaard?
2. Enige voorstelle vir n oordentlike fix of moet ek ma net weld wa dit geweld was?? Ek het n 7.2 lt RotoPax fuel can wat op die luggage rack vasmaak vir die langer afgelee trips..
Tx,
Charl