Vanoggend die 340 km vinnig afgedraf asof dit nou min is na die paar groot dae. Baie droog en mense voer bees.
Bai soos suide van Nam tipe veld en bos wat bees nie eet nie, dan eweskielik kry jy ‘n rivier wat sommer nog loop en jou boots nat maak in die stof wêreld, is seker grootste verskil van hier en Afrika. Water is nie so groot probleem nie.
Laaste stuk grondpad was eerste swart ysterklip soos tankwa en my poephol het omtrek geknyp vir papwiele kry.
Land in Mt. Isa en gaan reguit na die bikeshop wat nie tyres het nie, want ek kort chain lube.
My goeie liewe f………..
Ek vra en die?
Nee hulle het nog baie agter in stoor.
Onthou julle ons gesprek Donderdag oggend en toe sê julle dat julle net Heidenhau K60 of Mt21 120 in stock het?
Ja.
Ok wat kos chainlube
$26
Ok gee my blik
Gaan deur till gee me E pos masjien $31.
Ek vra en nou ?
Jammer sy was verkeerd eerstekeer.
Eenvoudig verby. Ek het hulle nie eers in Afrikkans gevloek nie, net die ou en su vrou in die oë gekyk en gesê “ you are real special “
Elkgeval so kom ek by Mt. Isa caravan park en my E-09 wag vir my en ‘n kamplek.
Pak af en toe gaan ek en Sheila eers vir ‘n bubble bath
Die seep verander kleur soos jy spuit pappie.
Baie beter.
En toe doen ek die vinnigste tyre change ooit
Manne maar die Dunlop D606
5700 km
Wat ‘n tyre.