Kerchak
Pack Dog
Hi, ek wil net graag weet of iemand al die WileyX bril gebruik (Amerikaanse militere bril) en wat hy/sy daarvan dink? Het Ray-bans maar die is al amper 7 jaar oud en wil dit met iets vervang wat die punch kan vat.
Enige kommentaar???
Enige kommentaar???