Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 11,191
- Reaction score
- 1,681
- Location
- Van Daar
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Die kuier het eintlik sommer so uit die bloute uit gebeur en wat 'n lekker naweek was dit toe nie. Die enigste geneuk - aan die Visse te danke - is dat ek nou 'n hommeltuig wil koop
Selfs ChrisL se modderpadspook is tot ruste gelê. Bitter gawe klomp mense, sommige soos Corne.l en Trailblazer wat 'n stywe ent gery het, uitstekende weer, lekker geëet, baie gelag en sommer net uitgespan en geniet.
Dankie almal, dit gaan die eerste van nog sulke lekker kuier wees.
Ek sien uit om julle kiekies en stories te lees. Veilig ry.