DS Adventure Gear Quality

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maverick702

Puppy
Joined
Oct 12, 2015
Messages
47
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW R1200GS
Goeie dag.

Ek is nuut op die forum en weet nie of die vraag dalk al gevra is nie. Het probeer soek, maar kry nie regtig iets nie. Ek wil graag weet of iemand dalk al "riding gear" by Wayne van https://www.adventurebiking.co.za/ gekoop het en hoe die kwaliteit daarvan is. Die klere is BAIE goedkoper as ander make wat my net laat wonder of dit die moeite werd is. Dit lyk wel indrukwekkend!
 
Top