Duif - Blomme soek - trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Ek en my vrou het gou vanmiddag gaan blomme soek en ons het gekry!!! Hier om Klawer en het ook in die week gesien dat die oranje gousblomme begin opstaan teen die pad by Citrusdal. Ons moet ophou om so kleingelowig te wees en moet eerder glo. Dit is wel nog vroeg, maar dit is goeie tekens. Ek glo dat ons weer 'n goeie blomme seisoen gaan hê.
 

Attachments

  • A-2.jpg
    A-2.jpg
    421.4 KB · Views: 478
  • A-3.jpg
    A-3.jpg
    163.1 KB · Views: 475
  • A-4.jpg
    A-4.jpg
    125.9 KB · Views: 463
  • A-6.jpg
    A-6.jpg
    125.2 KB · Views: 484
  • A-1.jpg
    A-1.jpg
    276.2 KB · Views: 468
Top