Dumela aan almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ramius

Race Dog
Joined
Mar 17, 2010
Messages
922
Reaction score
4
Location
Hermanus
Bike
BMW R1150GS
Goeie Dag aan almal!

Ek het onlangs geupgrade na 'n KLR650 van my  betroubare XT350 af. Die 350 is FANTASTIES maar net so rapsie te klein en te stadig.

Eks mal daaroor om deur Suid Africa te toer op grondpaaie en mense se stories te sit en luister daar waar jy kom. 

Is sover mal oor die site - hoop ek kan mense ontmoet wat dieselfde passie deel.

Mooi bly :)

 
Top