Ramius
Race Dog
Goeie Dag aan almal!
Ek het onlangs geupgrade na 'n KLR650 van my betroubare XT350 af. Die 350 is FANTASTIES maar net so rapsie te klein en te stadig.
Eks mal daaroor om deur Suid Africa te toer op grondpaaie en mense se stories te sit en luister daar waar jy kom.
Is sover mal oor die site - hoop ek kan mense ontmoet wat dieselfde passie deel.
Mooi bly