DURBANVILLE MAMESBURY DIRTRIDE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Leader of the pack:  Placo and wify Lizelle
 

Attachments

  • 24092010046.jpg
    24092010046.jpg
    73.3 KB
this guys is the best puppy babysitter ever!
 

Attachments

  • 24092010055.jpg
    24092010055.jpg
    66.9 KB
Hey buddy!  Ons moet defnitief weer eendag so iets doen!  Jy moet sien hoe lyk my tw op die oomblik.  Dis net petite frame en hierdie groot wiele.  Ons is besig om haar te strip want iemand het aangebied om haar frame vir ons te spuit.  Dan's my enkel ok bietjie in sy glory in.  Ek het twee keer van die bike afgeneuk Sondag.  ::)  In die toekoms dv wil ek na daai track by Gordons Baai gaan.  Die ou wie se plek dit is het aangebied om te babysit.  Gaan kyk of ons 'n paar puppies bymekaar kan kry om daar te gaan speel.  Met natuurlik 'n braai sommer net daar na die tyd.

Gaan dit nog goed met jou en jou bm?
 
Jislaaik....my old stomping ground....till mid 2004. Used to live in Kenridge.
 
Top