Trailrider said:Donker by die huis gekom? Ook maar goed ek het nie gewag nie om saam met julle te ry nie. :imaposer: Moes nogal aanstoot om betyds vir die moedersdag ete te wees. :ricky:
Heimer said:My bek water nou vir die vleis
jupiter said:Trailrider said:Donker by die huis gekom? Ook maar goed ek het nie gewag nie om saam met julle te ry nie. :imaposer: Moes nogal aanstoot om betyds vir die moedersdag ete te wees. :ricky:
En jy suiker sit-sit-so op jou chariot daar by ons verby in Uniondale en stop nie eers vir 'n koffiejie nie.
Trailrider said:jupiter said:Trailrider said:Donker by die huis gekom? Ook maar goed ek het nie gewag nie om saam met julle te ry nie. :imaposer: Moes nogal aanstoot om betyds vir die moedersdag ete te wees. :ricky:
En jy suiker sit-sit-so op jou chariot daar by ons verby in Uniondale en stop nie eers vir 'n koffiejie nie.
Ja sorry man was klaar laat op daai stadium. Moes vroeer besef het daai SK honne gaan nooit weg kom nie.
Sprocketbek said:The countless watercrossings & scenery is what Baviaans is famous for:
Trailrider said:Hel sprocket jy het nice fotos!
Sprocketbek said:Trailrider said:Hel sprocket jy het nice fotos!
Ja, mens moet doodnugter wees om sulke fotos te neem atch: eepwall:
jupiter said:Trailrider said:jupiter said:Trailrider said:Donker by die huis gekom? Ook maar goed ek het nie gewag nie om saam met julle te ry nie. :imaposer: Moes nogal aanstoot om betyds vir die moedersdag ete te wees. :ricky:
En jy suiker sit-sit-so op jou chariot daar by ons verby in Uniondale en stop nie eers vir 'n koffiejie nie.
Ja sorry man was klaar laat op daai stadium. Moes vroeer besef het daai SK honne gaan nooit weg kom nie.
Met Jaco in daai groep sien ek nie hoe enigiets beplan kan word nie :imaposer:
Enter your email address to join: