Trailrider
Bachelor Dog
Daai gesig was om Gravelmad te probeer af skrik. Dit het nie gewerk nie dis 'n blerrie persistant mannetjie.
Trailrider said:Donker by die huis gekom?
HAMSTER said:Ook gister veilig by die huis gekom.Paar grandpa"s het darem ook gehelp.Dankie Jup en span vir al die reelings.Dit was n ongelooflike lekker bash.
Oom Pad said:Trailrider said:Donker by die huis gekom?
Iemand het spykers in die pad gegooi. n Paar agterwiel probleme gehad. JUP JUP en HELPERS baie dankie vir die ene, dit was my beste Bash nog. Ek het klaar my huisie vir volgende jaar bespreek. eepwall: :thumleft: :thumleft: En dankie aan die saamry maaitjies. Weereens n lekker trippie. :thumleft: :thumleft:
1 ste flatOom Pad said:Trailrider said:Donker by die huis gekom?
Iemand het spykers in die pad gegooi. n Paar agterwiel probleme gehad. JUP JUP en HELPERS baie dankie vir die ene, dit was my beste Bash nog. Ek het klaar my huisie vir volgende jaar bespreek. eepwall: :thumleft: :thumleft: En dankie aan die saamry maaitjies. Weereens n lekker trippie. :thumleft: :thumleft:
chrisL said:Watter pad het julle dan gevat wat so baie papwiele gegee het?
chrisL said:Watter pad het julle dan gevat wat so baie papwiele gegee het?
Smidty said::laughing4: :laughing4: :laughing4:
Ons het rerig moeilik by die huis gekom :-\
En ampers maak my wiel in Montagu
Jupiter, dit was die beste bash ooit
Ek dink nie eers Watty kon meer verwag het nie.
Dit was 'n "send of" om op trots te wees
Piet Coke said:Jup ek het dit in persoon reeds gese, maar gaan dit weer beaam. Die bash was EPIES. Welgedaan aan jou en jou span helpers.
Dankie ook aan Doornkloof se mense. Julle was great.
Sien uit na volgende jaar.
Enter your email address to join: