EC BASH 2012 - THE GROUP REPORT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Suffering with "P.R.D" today  :'( (Post Ride Depression)
 
Piet Coke said:
Jup ek het dit in persoon reeds gese, maar gaan dit weer beaam. Die bash was EPIES. Welgedaan aan jou en jou span helpers.

Dankie ook aan Doornkloof se mense. Julle was great.

Sien uit na volgende jaar.

Gaan jy weer met die kombi?

:peepwall:
 
RASSIE GS800 said:
Jup eerstens net vir jou en jou helper n klop op die skouer gee vir n puik bash, dit was great.
Dan die Voelgesang groep wat saamgery het, dankie ouens ons maak weer so, sorry vir die stippelyn padjie maar dis V Strom se gps se skuld.
Hey hey jy het daai stippelyn padjie uit gewerk.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jup van my kant af GROOOOOOT thank dit was befok lekker. Sien uit na 2013 se Doornkloof. :mwink:
 
Sien die SC Honne het weer one naam deur die modder gesleep  :mwink: Of is dit nou julle het ons naam hoog gehou DC en Malan  :imaposer:
 
DrDirt said:
Sien die SC Honne het weer one naam deur die modder gesleep  :mwink: Of is dit nou julle het ons naam hoog gehou DC en Malan  :imaposer:

Ek het jou en Phillip gemis, maar glo nou ons sien julle vlg jaar daar ?  :biggrin:
 
jupiter said:

Ja nee ek het geweet die een sou lekker gewees het maar volgende jaar verseker Jup.  Ek is bly dit was so groot sukses. :thumleft:
 
DrDirt said:
Sien die SC Honne het weer one naam deur die modder gesleep  :mwink: Of is dit nou julle het ons naam hoog gehou DC en Malan  :imaposer:

Hoog my vriend Hoog :3some: :3some:

Jy het n lekr party gemis!! :deal:
 
AndriesZ said:
Ek is bly ek het nie met julle George ouens terug gery nie . Ek het dit baie geniet om saam met julle bash toe te ry. Nou reen dit tog te lekker hier in Bonnievale

Altyd Welkom en lekker om te ontmoet :thumleft: :thumleft:
 
HAMSTER said:
Ook gister veilig by die huis gekom.Paar grandpa"s het darem ook gehelp.Dankie Jup en span vir al die reelings.Dit was n ongelooflike lekker bash.

Hamster.com :peepwall: :peepwall:
 
DirtCopper said:
AndriesZ said:
Ek is bly ek het nie met julle George ouens terug gery nie . Ek het dit baie geniet om saam met julle bash toe te ry. Nou reen dit tog te lekker hier in Bonnievale

Altyd Welkom en lekker om te ontmoet :thumleft: :thumleft:

Lyk my jy het maar gewoonte om 'n nuisance te wees  >:D gee nou ander mense ook 'n kans om te post  :deal:

:xxbah: :xxbah: :thumleft:

Nice fotos polisieman. My maagspiere is nou nog seer van al jou grappe. Dit was lekker om julle almal te ontmoet. Dit was n GREAT bash. Lekker week vir julle.............
 
Dankie vir alles Jupiter. Alles was perfek. Onverbeterlik!!!!!!!
 
KAAS said:
Nice fotos polisieman. My maagspiere is nou nog seer van al jou grappe. Dit was lekker om julle almal te ontmoet. Dit was n GREAT bash. Lekker week vir julle.............

Ek is so bly jy het gepost nou kan ek wee aangaan :peepwall: :peepwall: >:D

Plesier was great fun :thumleft:
 
Jys niks lekke nie. Hoe laat het jy by die huis aangekom ?
 
Net voor die fliek 19:30

Ek is so bly jy het gepost nou kan ek wee aangaan :peepwall: :peepwall: >:D

Plesier was great fun :thumleft:
Jys niks lekke nie. Hoe laat het jy by die huis aangekom ?
 
Thanks Jupiter & Team

Was a great bash AWESUM really enjoyed the ride and the site was fantastic. Definitely be back again.
 
Jup jy en die mense vanvan Doornkloof het ons getreat.  Dit was n grote.  Die kos was great en alles het net glad verloop.  Aan die manne van die Kaap saam met wie ek gery het, boys julle is n great klomp ouens.  Dankie vir al die k.k praat lag en kuier.  Volgende jaar kry ek julle by die Kasteel, net om te kan ry.  Piet, ek sien hulle het n "special" op Fleetlines hier in PE en 2 van hulle hier groot sunroofs.  Hoeveel wil jy hê.  Groete en dit was great om julle weer te sien en die ander te ontmoet.  Jooo bbb  uuuu rrrr gggg
 
Ek sien daar is toe so paar foties op my kamera. Eers die ry Doornkloof toe in trietsige eende weer, kry vir Nemo op Hankey, ontmoet Skipskop en Beagle Boy, met hulle byryers langs die pad, en gooi 'n lekker braai op Smitskraal.
 
Attachments

  • 100_1377.JPG
    100_1377.JPG
    224.6 KB
  • 100_1378.JPG
    100_1378.JPG
    446.6 KB
  • 100_1379.JPG
    100_1379.JPG
    419.6 KB
Here are a few photos of the Friday night party animals as well as a few we took on Saturday when we did the 4x4 route to Kareedoo - Patensie and back to the Bash!!! Enjoy!!!
ECBash201200073.jpg

ECBash201200072.jpg

ECBash201200070.jpg

ECBash201200068.jpg

ECBash201200064.jpg

ECBash201200062.jpg

ECBash201200060.jpg

ECBash201200051.jpg

ECBash201200049.jpg

ECBash201200048.jpg

ECBash201200047.jpg

ECBash201200044.jpg

Dont even ask?????
ECBash201200042.jpg

ECBash201200041.jpg

ECBash201200039.jpg

ECBash201200038.jpg

ECBash201200036.jpg

ECBash201200037.jpg

Top