Hooli, was jy die etter wat sommer so aan die begin stroom-op kom terugry het eepwall: atch:Hooli said:Jis dit het na n lekker ry gelyk.
Ek kon slegs so 500 meter na die wegtrek maak, toe begin my bike se "Carb" pyne gee, en was gedwing om maar terug te kruip na bakkie en te gaan kyk hoe geniet die ander manne hulle self.
Sal def volgende jaar weer daar wees.
Was lekker om van die manne weer te sien en nuwe WD's te ontmoet.
JacoM said:Bob, Dankie vir die foto's. Daar is darem een van my "skoon" HP ook
'n Paar opmerkings van my kant:
Flippen lekker roete - baie doenbaar met die groter fietse. Nie teen vlieg spoed, maar wel....
Die modder (of was dit beesmis?) was die gootste challenge. Met die HP kon ek nooit "ontspan" . Altyd op die uitkyk vir gly en waar die throttle is. Die geringste krag op die verkeerde tyd en jy sien die agterwiel verbykom ;D
Ek was bekommerd ek hou almal op, so ek en KalakariLeeu (ook HP) het heel agter weggespring. Selfs na die melkwa kwats - of wat jy ookal daai ma-se goed noem met die vliegtuig enjins.
Ons kon dus die roete, goed opgeklits deur +100 agterwiele dus mooi van naderby leer ken.
Duidelik spring ons volgende jaar weg nader aan die middel van die veld........
Iewers het ons links gedraai en toe op in a afvoersloot/rivier/stormwater loop gery, met groot klippe, modder en nog modder, en toe ook 'n paar keer die walle uit. Dit is die enigste plek wat ek nie met 'n 19' voorwiel sal aandurf. (Die kwats is nie daar af en op)
'n HP voorrim is hel hard. Het twee keer boulders getref met geen skade aan die rim. Van die skok het ek wel my windskerm omhels en die het dit toe nie gemaak.
My fiets het nou net een kleur---modder/mis/bruin oral. Selfs ons mannetjie huiskat spandeer nou meer tyd in die garage met 'n verlangende uitdrukking in sy oe...Moet iets te doen he met die lekker plaas reuk wat daar rondhang
Weskus, maar daai KDX het seker asem opgehou om deur daai rivier te kom! Wa sit sy intake, voor by die speedo??
Jis Weskus.weskus said:Hooli, was jy die etter wat sommer so aan die begin stroom-op kom terugry het eepwall: atch:Hooli said:Jis dit het na n lekker ry gelyk.
Ek kon slegs so 500 meter na die wegtrek maak, toe begin my bike se "Carb" pyne gee, en was gedwing om maar terug te kruip na bakkie en te gaan kyk hoe geniet die ander manne hulle self.
Sal def volgende jaar weer daar wees.
Was lekker om van die manne weer te sien en nuwe WD's te ontmoet.
nu11 said:Thought only KTMs could do this to a tyre
Kawaki said::imaposer: :imaposer: :imaposer:
Dankie manne nout ek darm lekker my moer af gelag :thumleft: veral daai stuk van Buff se "race" met GJ en co. Dis n RR of note :biggrin:
Ekt geweet ek gaan een van die beste fun rides mis :'( volgende jaar is ek daar.
Hey Dux that TM looks the bomb :drif:
Thanks guys for the kwaai pics :laughing4:
Enter your email address to join: