Eendekuil , the Ride report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The Start
 
Attachments

  • 003 (Copy) (Copy).JPG
    003 (Copy) (Copy).JPG
    153.4 KB
  • 009 (Copy) (Copy).JPG
    009 (Copy) (Copy).JPG
    117.8 KB
  • 004 (Copy) (Copy).JPG
    004 (Copy) (Copy).JPG
    124.7 KB
  • 0010 (Copy) (Copy).JPG
    0010 (Copy) (Copy).JPG
    136.1 KB
  • 0020 (Copy) (Copy).JPG
    0020 (Copy) (Copy).JPG
    94 KB
  • 0056 (Copy).JPG
    0056 (Copy).JPG
    197 KB
  • 001 (Copy) (Copy).JPG
    001 (Copy) (Copy).JPG
    155.9 KB
The Mud
 
Attachments

  • 0052 (Copy).JPG
    0052 (Copy).JPG
    147 KB
  • 0053 (Copy).JPG
    0053 (Copy).JPG
    180.4 KB
  • 0051 (Copy).JPG
    0051 (Copy).JPG
    166.6 KB
  • 0048 (Copy).JPG
    0048 (Copy).JPG
    153.8 KB
  • 0044 (Copy).JPG
    0044 (Copy).JPG
    122.7 KB
  • 0041 (Copy).JPG
    0041 (Copy).JPG
    143.4 KB
  • 0039 (Copy).JPG
    0039 (Copy).JPG
    116.2 KB
  • 0026 (Copy).JPG
    0026 (Copy).JPG
    110.9 KB
  • 0025 (Copy).JPG
    0025 (Copy).JPG
    107.8 KB
  • 0042 (Copy).JPG
    0042 (Copy).JPG
    133.1 KB
The Eina!
 
Attachments

  • 0093 (Copy).JPG
    0093 (Copy).JPG
    142.5 KB
  • 0092 (Copy).JPG
    0092 (Copy).JPG
    77.4 KB
  • 0080 (Copy).JPG
    0080 (Copy).JPG
    179.4 KB
  • 0070 (Copy).JPG
    0070 (Copy).JPG
    82.5 KB
  • 0064 (Copy).JPG
    0064 (Copy).JPG
    132.1 KB
Kwats & Pillions
 
Attachments

  • 0032 (Copy).JPG
    0032 (Copy).JPG
    142.4 KB
  • 0036 (Copy).JPG
    0036 (Copy).JPG
    141.6 KB
  • 0037 (Copy).JPG
    0037 (Copy).JPG
    181.4 KB
  • 0087 (Copy).JPG
    0087 (Copy).JPG
    135.6 KB
  • 0054 (Copy).JPG
    0054 (Copy).JPG
    109.9 KB
  • 0097 (Copy).JPG
    0097 (Copy).JPG
    127.9 KB
Jis dit het na n lekker ry gelyk.

Ek kon slegs so 500 meter na die wegtrek maak, toe begin my bike se "Carb" pyne gee, en was gedwing om maar terug te kruip na bakkie en te gaan kyk hoe geniet die ander manne hulle self.

Sal def volgende jaar weer daar wees.

Was lekker om van die manne weer te sien en nuwe WD's te ontmoet.
 
Seeing as Dux set the scene, I’ll just add my 2c to it.

At the rest point at roughly the halfway mark we linked up with a few of my Droomers team mates who informed me that two of our riders went down earlier when they missed a 90deg right hander while doing big speed. It was a reminder that although we were out there having fun, you still need to treat these bikes and the track with a whole lot of respect. Complacency has a tendency to hurt  :(

I decided to ditch Dux and co for the remainder of the lap and joined my teammates to run some race pace in preparation for this weekend’s Baja. Well, that idea lasted all of 1km when Wayne roosted me so badly in a bog hole that I had to stop and remove my goggles to clean them  :dousing: I was covered in mud from head to toe and my bike had wads of grass draped over the front mudguard  :imaposer:

Needless to say, try as I may I couldn’t catch them before the end of the lap so I just focussed on keeping it smooth and working on my cornering skills.

Before I knew it the farm was in sight and the ride over… double drat  :( While standing around having a good chuckle about the fun we were having out there, GJ and his laaitie Rensie came blasting through after their 2nd lap from the halfway mark. They still looked fresh as daisy’s so Erich and myself asked them if they were keen to join us for another loop? Stupid question !!! So the bikes were fuelled and off we went, back to pretty close to the halfway mark.

Here’s where the days riding changed all together. It went from mild manned and laughing to balls to the wall, eye ball popping, warp speed. GJ (on his new Beta300) decided a game of cat and mouse was in order so he sent Erich (also on his new Beta 300) and myself on my YZ250 ahead and he and Rensie (KTM300) would chase us like crazy loonies until they caught us, then we would start all over again.

Yeehaa, game on !!! So Erich and myself took off, pretty mind manned at first because we were still a bit unsure of the pace we needed to run. Well, it didn’t take long until they caught us and roosted the **** out of us. Ooh, so that’s how you play this game  >:D

After a quick stop and regroup we took off again. Holy smoke, Erich turned up the wick and set the pace and I followed his lines to the tee, focussing intently on not letting that new Beta embarrass the **** out of me because I knew I would never hear the end of it  ;) The track was blindly fast and so awesomely flowing that I had a stupid grin on my face the entire time. The YZ loves this kind of terrain and the contour jumps and sandy corners where flippen amazing. At times it felt like I was going warp speed on some of the flat box 5th gear sections, with yellow canola flower blurring into a yellow haze. Could we stay away? Not a damn, they rode us down once again  :eek: and made us look stupid with overtaking moves that seemed impossible to comprehend  ???.

But even riding Gods have their moments because when we reached them, Rensie's KTM had canola flowers sticking out the hand guards after father and son hooked pegs and son went flower picking  :lol8:

So we stopped and regrouped again and were told in no uncertain terms by our fearless leader GJ we should pull our fingers out. The conversion was however very diplomatic and went something like this “Julle moet ophou rondfok en ry die fokken baaiks”  :eek:  ;D

Ok, fok jou kaptein, nou gaan ons ry !!!  :ricky: So off Erich and myself went again, pinned and on the ragged edge. Smooth and flowing went out the window and it was replaced by Gung Ho and Oh Fok. We were overshooting corners and popping uncontrolled wheelies all over the place. We had our image to protect here FFS… but boy, was it was freekin mind blowing !!!!

We knew there wasn’t much of the loop left so we tried to keep them at bay until the farm house… without success !!!  :( :( :'( :'(

To add insult to injury, GJ passed me a moerse big water crossing which I stupidly slowed down for and he hit absolutely pinned, screaming like a crazed banshee as he came past  :imaposer: The MF hit me with what can best be described as a “Tidal Wave”. I’m still not sure if I got a bigger fright from the wave or the scream  ;D I was so drenched that I had to stop again and wipe my goggles as I could see jack ****. 

We all pulled into the farm yard pissing ourselves laughing and on a biking buzz. Bliksem, that was a whole lot of fun. I honestly wish more trails where like this in the WC  :thumleft:

Thanks Calmax, you guys did an awesome job once again, this ride is the hi-light of the funride season  :thumleft:
 
Hey what a super lekker ride... Buff thanx for the pics, I was impressed with the old lady (XRV 750) with a brand new set of knobs on. I have never been a big fan off muddy ****, this ride I got my mud wings ;] My BRP would have been a lot nicer to ride, but after meeting the GrimReaper head on in Atlantis she needed a new front end (under construction... will have a KTM front end sticking out)

Not so impressed with my brand new E09 that lost all its knobs on the way home. Apparently it was underinflated for road use. The 1,7 bar that I did the whole race with was fatal for the 20km's to Piketberg at 80km/h. Tour's SE didn't have much juice left in the tank.

Anyway, heads up for the organisers, it was an awsome event and loop. Will be there next year.

Thought only KTMs could do this to a tyre
 
Attachments

  • AT_Tyre.jpg
    AT_Tyre.jpg
    412.3 KB
Hooli said:
Jis dit het na n lekker ry gelyk.

Ek kon slegs so 500 meter na die wegtrek maak, toe begin my bike se "Carb" pyne gee, en was gedwing om maar terug te kruip na bakkie en te gaan kyk hoe geniet die ander manne hulle self.

Sal def volgende jaar weer daar wees.

Was lekker om van die manne weer te sien en nuwe WD's te ontmoet.
Hooli, was jy die etter wat sommer so aan die begin stroom-op kom terugry het :peepwall: :patch:
 
Bob, Dankie vir die foto's. Daar is darem een van my "skoon" HP ook ;)
'n Paar opmerkings van my kant:
Flippen lekker roete - baie doenbaar met die groter fietse. Nie teen vlieg spoed, maar wel....
Die modder (of was dit beesmis?) was die gootste challenge. Met die HP kon ek nooit "ontspan" . Altyd op die uitkyk vir gly en waar die throttle is. Die geringste krag op die verkeerde tyd en jy sien die agterwiel verbykom  ;D
Ek was bekommerd ek hou almal op, so ek en KalakariLeeu (ook HP) het heel agter weggespring. Selfs na die melkwa kwats - of wat jy ookal daai  ma-se goed noem met die vliegtuig enjins.
Ons kon dus die roete, goed opgeklits deur +100 agterwiele dus mooi van naderby leer ken. ;)
Duidelik spring ons volgende jaar weg nader aan die middel van die veld........
Iewers het ons links gedraai en toe op in a afvoersloot/rivier/stormwater loop gery, met groot klippe, modder en nog modder, en toe ook 'n paar keer die walle uit. Dit is die enigste plek wat ek nie met 'n 19' voorwiel sal aandurf. (Die kwats is nie daar af en op)
'n HP voorrim is hel hard. Het twee keer boulders getref met geen skade aan die rim. Van die skok het ek wel my windskerm omhels en die het dit toe nie gemaak.
My fiets het nou net een kleur---modder/mis/bruin oral. Selfs ons mannetjie huiskat spandeer nou meer tyd in die garage met 'n verlangende uitdrukking in sy oe...Moet iets te doen he met die lekker plaas reuk wat daar rondhang
Weskus, maar daai KDX het seker asem opgehou om deur daai rivier te kom! Wa sit sy intake, voor by die speedo??
 
JacoM said:

Was goed om vir jou daar te ontmoet .
Die KDX se intake is onder die saal so jy moet deur moer diep water gaan om vir hom te verdrink .
 
Geeeeezzzz :drif: :drif: :drif: Looking @ all these really nice photos, only makes me want to make sure that I get out to next year's Event with my camera in hand. Sure is obvious that a hell of a lot of really Gr8 FUN was has by all. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Thanks for sharing all the photos so far. :thumleft: :thumleft:
 
weskus said:
Hooli said:
Jis dit het na n lekker ry gelyk.

Ek kon slegs so 500 meter na die wegtrek maak, toe begin my bike se "Carb" pyne gee, en was gedwing om maar terug te kruip na bakkie en te gaan kyk hoe geniet die ander manne hulle self.

Sal def volgende jaar weer daar wees.

Was lekker om van die manne weer te sien en nuwe WD's te ontmoet.
Hooli, was jy die etter wat sommer so aan die begin stroom-op kom terugry het :peepwall: :patch:
Jis Weskus.
Nee dit was nie ek nie. ek het maar gedwee gestaan en wag totdat almal (kiddies, ma's , pa's, oumas, side by sides ensomeer) verby was en toe maar die tog terug gevat het na die begin punt. Ek het in die veld gestaan en wag en die Canola en koring van naby bekyk.
Ek weet mos van beter as om terug te draai stroom op...... :eek:

Dankie vir die foto, Legadema.
 
Attachments

  • 0017 (Copy).JPG
    0017 (Copy).JPG
    493.2 KB
nu11 said:
Thought only KTMs could do this to a tyre

Ek kry daai nie eers op my 950 reg nie... en ek het hom probeer breek? Wat was hy gepomp?
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer:
Dankie manne nout ek darm lekker my moer af gelag :thumleft: veral daai stuk van Buff se "race" met GJ en co. Dis n RR of note  :biggrin:
Ekt geweet ek gaan een van die beste fun rides mis :'( volgende jaar is ek daar.
Hey Dux that TM looks the bomb  :drif:
Thanks guys for the kwaai pics  :laughing4:
 
Lyk na n lekker fun trip!

Bob, die kameraman? daar is nou n nuwe een! :)
 
Kawaki said:
:imaposer: :imaposer: :imaposer:
Dankie manne nout ek darm lekker my moer af gelag :thumleft: veral daai stuk van Buff se "race" met GJ en co. Dis n RR of note  :biggrin:
Ekt geweet ek gaan een van die beste fun rides mis :'( volgende jaar is ek daar.
Hey Dux that TM looks the bomb  :drif:
Thanks guys for the kwaai pics :laughing4:

+1000 ;D

Buff that was the funniest piece you have written yet. Fanks, hey. :imaposer:

Bob your pictures are seriously awesome! Daardie laaste Kwat met moerse sheepskin cover en pillion was nog snaaks.  :laughing4:

How is your leg/foot doing BTW?

Top