Eers PE toe dan Namibie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
793
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek en my seun gaan ons PE trip volgende dinsdag die 25ste Sept begin. Plan is om bakkie op Aliwal Noord te los en dan met bikes grondpad te vat tot onder in Gamtoos se wereld by Jeffrys. Ons behoort so 7 dae weg te wees en gaan kamp al die pad. Beplan om so 3de Oktober terug te wees. Dan die bike regkry vir Namibie en seker so 7de Oktober op my 4 weke toer Namibie se kant toe of waar die gier my ookal vat.

:ricky:
 
Top