Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Walther het my die oggend by Oewerzicht kom haal en gevra of hy met my skoeter kan ry. 

Walther het die vorige aand heel braaf genoem dat ons sommer voor die tyd die moddergat moet aandurf.  Nou ja toe maak ek maar so.  Ek was immers op 'n ander man se bike en hulle se mos 'n anner ou se bike is meer capable!

Na die moddergat spelery het ons by die parkeer terrein aangekom en Walther het gevoel dat Charl se bike sleg afsteek teen syne en het besluit om bietjie houding by te voeg.

Hier is Oom Brian.  Hy het heel manhaftig daar om die draai gekom en het amper sy gat gesien bergaf.  Hy kon gelukkig die 650 bedwang en nog regop bly ook.  Ek het nader gedraf om eers 'n foto te neem en toe gehelp.  Hy het die sprocket prys gewen vir die rooi roete.  Ek hoop ek kan ook nog dit doen as ek 68 is!!!!  Respek Oom Brian!

DikZol said:
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.

Ek het hulle terug gekry daai KTM en Geel Bmw 800 het ook was gesit... wa is hulle foto,s ???
 
Kry  vir jou n KTM en Bmw 800 kan ook was sit... :lol8: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Attachments

  • P1130355Medium_zpsa109fd4f.jpg
    P1130355Medium_zpsa109fd4f.jpg
    118.3 KB
Mark62 said:
DikZol said:
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.

Ek het hulle terug gekry daai KTM en Geel Bmw 800 het ook was gesit... wa is hulle foto,s ???

Mark? Hoe lank het dit jou geneem om weer daai bike skoon te kry? 
 
Wat 'n fantastiese lekker dag!  

Oom Brian is verseker my hero van die dag gewees.

Ek het saam met die groen span gery en ons roete was glad nie boring nie.  

Baie dankie Walter en Lord Knormoer vir julle moeite met die roetes uitwerk.  Dit was welgedaan.

Hier's my paar foto's.  Ek het omtrend :love5: :love5: net van my bike afgeneem, ek is mal oor hom!  
 
Attachments

  • meerkat.jpg
    meerkat.jpg
    79.2 KB
  • mo 13.jpg
    mo 13.jpg
    173.8 KB
  • mo 15.jpg
    mo 15.jpg
    190.1 KB
  • mo 19.jpg
    mo 19.jpg
    187.7 KB
By ons tweede pitstop vir die dag

Terug Hermanus toe na 'n lekker dag.
 
Attachments

  • mo 8.jpg
    mo 8.jpg
    180.4 KB
  • mo 9.jpg
    mo 9.jpg
    173.9 KB
  • mo 6.jpg
    mo 6.jpg
    137.1 KB
Dusty Rusty said:
Mark62 said:
DikZol said:
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.

Ek het hulle terug gekry daai KTM en Geel Bmw 800 het ook was gesit... wa is hulle foto,s ???

Mark? Hoe lank het dit jou geneem om weer daai bike skoon te kry? 
Hy is nog besig......................
 
:lol8:

The morning after...  !  Daar was heelwat grasse ook in daai modder wat aan sy bike vasgeklou het!   
 
Dankie Walter en die Greyton NG Kerk.  Die groen roete het als "deliver" waarvoor ek gehoop het.  Ons het deur wragtag mooi wereld op interessante paadjies gery,  gelei deur 'n geduldige "Knorpot"!  Dankie Lord Knormoer vir jou moeite.
 
Scenic Ride said:

:thumleft: it was an absolute pleasure leading a group that loves riding! Glad you enjoyed it.
 
Ek het nogal gedink daar sou meer bikes wees.
 
Respek vir die ouens wat met daai groot swaar bikes teen die berg uit is op die rooi roete.
 
Hooli said:
Dusty Rusty said:
Mark62 said:
DikZol said:
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.

Ek het hulle terug gekry daai KTM en Geel Bmw 800 het ook was gesit... wa is hulle foto,s ???

Mark? Hoe lank het dit jou geneem om weer daai bike skoon te kry? 
Hy is nog besig......................
Day 2 amper skoon... ;)
 
Attachments

  • 14131991697861.jpg
    14131991697861.jpg
    156.2 KB
  • 14131991629820.jpg
    14131991629820.jpg
    174.8 KB
Sodra ek die fotos van my foon af kan kry sal ek hulle oplaai! Snaaks genoeg lyk daai GS van Mark beter in die GS-official modder kleur.  :deal:
 
Top