Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Parkinoff said:
Pdk990 said:
Parkinoff said:
Wens ek het meer fotos geneem. Was my eerste groepsrit en dit was LEKKER en uitdagend! Is iets besonders om daardie KTM 990 so te sien wheelie. Weereens dankie Walter vir n moerse uitstappie!
Parkinoff volgende keer moet hulle vir ons n wheelie plek gee dan kan ons lekker speel. Moes maar n gap vat waar ek kon...

Eks bang om my  HP2 soos jy op balancing  point te wheelie en my rekord is 2lamppale maar ek tel vinnig spoed op tensy ek n lekker steil opdraende het.  As ek reg onthou het jy n CaM nommer, ons moet bymekaarkom en saamry.
Ja, ons moet n plan maak jy ry die een met die Cs nommer? Want dan het ek jou bike se sleutel ook
 
Ek sal bly wees om my ander sleutel te kry!!! Is jy seker dat dit my bike s'n is? Ek het my bike by Danakil gekoop en hy by Neil van Edenvale. Ek weet nie wie se bike dit was nie. Jy dink nie aan Fixer se bike wat Mayhem nou oorgebou het nie? Ek PM jou gou my nommer, ping my sodat ek reelings kan tref om saam te ry/ wheelie en vir my sleutels.
 
Top