Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Parkinoff said:
Wens ek het meer fotos geneem. Was my eerste groepsrit en dit was LEKKER en uitdagend! Is iets besonders om daardie KTM 990 so te sien wheelie. Weereens dankie Walter vir n moerse uitstappie!
Parkinoff volgende keer moet hulle vir ons n wheelie plek gee dan kan ons lekker speel. Moes maar n gap vat waar ek kon...
 
Mark62 said:
DikZol said:
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.


Ek het hulle terug gekry daai KTM en Geel Bmw 800 het ook was gesit... wa is hulle foto,s ???
Haha Mark dit was nie nodig om my terug te kry nie ek het myself goed van my taak gekwyt om myself vuil te maak. Maar ek het dai gs van jou darem mooi in gekleur. ;D
 
Dis maar al fotos wat ek het
a1678409bb9a16ba09a7163235635b77.jpg
29c917da42ffb3a4b43c5acfaee08bcd.jpg
0a522824d70993990d2d26f42ee7ef68.jpg
 
Pdk990 said:
Parkinoff said:
Wens ek het meer fotos geneem. Was my eerste groepsrit en dit was LEKKER en uitdagend! Is iets besonders om daardie KTM 990 so te sien wheelie. Weereens dankie Walter vir n moerse uitstappie!
Parkinoff volgende keer moet hulle vir ons n wheelie plek gee dan kan ons lekker speel. Moes maar n gap vat waar ek kon...

Eks bang om my  HP2 soos jy op balancing  point te wheelie en my rekord is 2lamppale maar ek tel vinnig spoed op tensy ek n lekker steil opdraende het.  As ek reg onthou het jy n CaM nommer, ons moet bymekaarkom en saamry.
 
Ek is baie tevrede met my besluit om nie in daai moddergat te gaan speel! ;D
Dankie aan almal wat gereel het.
Was baie lekker - sal weer volgende jaar wil kom ry.

ps. julle manne met die modder fietse. Kry daai modder af ASAP. Ek vermoed dit is effens "suur".
Laaste was sommer met iets soos "Hotwax car shampoo" sodat jy bietjie smering tussen al the joins inkry.

 
:laughing4:
Parkinoff said:
Stofvreeter said:
Baie dankie Walter, dit was n' fantastiese trip, iets van alles! Ek moes n' paar keer kwaai sluk want my hart wou uit my keel spring! :ricky:

Die kak word uit daai 650 gery! Kannie glo dat hy by die grotes bly op die vinnige oop gedeeltes nie. So ontmoet ons mekaar toe weer na 30 jaar hier in die Weskaap.

Hahaaha :lol8: Ook nie altyd nie! PM my met jou nommer.
 
DikZol said:
Hier is Oom Brian.  Hy het heel manhaftig daar om die draai gekom en het amper sy gat gesien bergaf.  Hy kon gelukkig die 650 bedwang en nog regop bly ook.  Ek het nader gedraf om eers 'n foto te neem en toe gehelp.  Hy het die sprocket prys gewen vir die rooi roete.  Ek hoop ek kan ook nog dit doen as ek 68 is!!!!  Respek Oom Brian!





Ek stem volkome saam! Respek Brian! :thumleft:
 
MORE PICS
 

Attachments

  • GOPR0303.jpg
    GOPR0303.jpg
    147.8 KB
  • 20141011_155538.jpg
    20141011_155538.jpg
    93 KB
AFTER  YEARS  OFF  NO  BIKING .....  MONTY DID IT ALL WITH ONE ABLE ARM 
 

Attachments

  • 20141011_150403.jpg
    20141011_150403.jpg
    59.2 KB
  • 4.jpg
    4.jpg
    84.6 KB
Ek wil saaaaam!! Dit lyk amazing!

Sent from my GT-I9100 using Tapatalk 2
 
Mark62 said:
Lord Knormoer said:
Pdk990 said:
Mark62 said:
Johnnie Bok said:
Lyk lekker!
As jy mooi kyk agter die geel 800 sit n 990 vas!
Die ktm sit nie vas nie, kyk net hoe sukkel die BMW's.

OK, enough speculation:

https://youtu.be/hFi2dpm70jQ

Nee ok ons altwee sit was  :ricky: :ricky: :ricky:
Nee wa mark ons sit nie vas nie Ons rus net so bietjie. En gee die ander darem n kans... Het iemand nie nog video's nie?
 
Kan een van julle onthou op watter site nog van die dag se foto's is.  Dink dis rainbow ... something?
 
Top