Ek hou elke dag meer van my ST maar...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Garfield

Race Dog
Joined
Feb 17, 2014
Messages
3,012
Reaction score
642
Bike
Honda CRF 300L
1. Die standaard luggage rack is kak, selfs kakker as 'n GS standaard rak.
2. In 40 grade hitte vandag het die regter deel van die LCD console 'n donker kol in die middel gekry, dit lyk nie reg nie.

Die luggage rack kan uitgesort word met aftermarket en sal, maar die standaard een bly kak.

Die console ding, dit sal ek maar met Yamaha opneem, is dit 'n algemene ding?

O ja, die bike is stadig, baie stadig...
 

Latest posts

Top