Eks Nuut

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
Hallo Almal

My naam is Robert, eks van Worcester maar trek einde van die maand Villiersdorp toe. Ek is 'n komtrakteur en doen enige onderhoudswerk op huise> is in die proses om vir my 'n yamaha xt600e an te skaf moet net die trek en my troue agter die rug kry. Sal laat weet sodra ek hom het.
 
Top