BadBadger
Pack Dog
Greetings Dogs!
Dog ek stel myself voor nadat ek uiteindelik aangesluit het. (Lurk al amper 'n jaar as 'n guest op die forum rond - vandat ek die GS gekry het.)
Gebruik die GS meestal vir toer op mooi grondpaaie - het 'n Honda CR250 om bobbejaanpaaie mee te ry... ot:
Thanks vir al die great posts en ride reports - dis regtig handig vir 'n onervare rider om so baie kennis en inligting tot beskikking te he.
Cheers vir eers!