LMG
Race Dog
- Joined
- Jan 10, 2008
- Messages
- 3,041
- Reaction score
- 2,507
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
So neem ek my fiets vir sy eerste diens nadat sy waarborg verval het.
Ewe skielik word dit aan my uitgewys dat ek my voorste wielbearings moet vervang. Ja, ek weet dit is nie iets wat ek kan uitstel nie. Gedoen.
Maar ek word ook gekonfronteer met 'n kwotasie vir die vervanging van 'n seel waarvoor die fiets oopgemaak moet word en wat twee dae se werk vereis. Uiteindelik sal ek dit laat doen.
Ek wil nie die spesifieke agenskap uithang om gedroog te word nie. Hulle doen in die meeste gevalle net hul werk.
Maar terselfdertyd is ek ook ietwat ontstig deur die feit dat ek ewe skielik bykans R6000 se werk aan 'n relatief nuwe fiets moet laat doen.
Ek het geen regsgronde om te kerm en moan nie.
Tog voel ek ietwat verontreg.