Man die storie het als so begin.. Ek het vir my n v-strom gekoop en toe ek hom vol petrol maak het die ou gewys hy is vol maar na 'n tyd het daar iets gebeur waarvan ek nie hou nie, die perd was vol petrol maar wys net 3 strepe. As ek die ou nou vol maak wys hy net 1 streep.
Is daar enige iemand wat n oplossing het of weet hoe om die probleem dalk reg te maak? ???
Is daar enige iemand wat n oplossing het of weet hoe om die probleem dalk reg te maak? ???