G650GS badges missing in action.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KLR_NIEK

Puppy
Joined
Dec 20, 2011
Messages
41
Reaction score
0
Location
Steytlerville
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek het my vrou se G650GS laat diens in Port Elizebeth (nie by BMW nie) en altwee BMW badges het in twee weke se tyd na die diens afgeval. Ek dink dit het dalk iets te doen met die skoonmaak middel wat hulle gebruik om die fietse te was. Ek dink dit vreet die gom af. Dit was verseker iets "oil based",want die brieke moes ek ook eers goed was voor hulle reg gewerk het. Dit het nie te veel gepla nie, maar nou dat dit verkoop tyd raak is dit 'n ander storie. BMW quote naby aan R1500 om die 2 badges te vervang.......belaglik >:D. Is daar dalk iemand wat van 'n goedkoper paar weet? Sien fotos vir voorbeeld. Ø58mm
 

Attachments

  • FullSizeRender1.jpg
    FullSizeRender1.jpg
    82.2 KB · Views: 169
  • FullSizeRender2.jpg
    FullSizeRender2.jpg
    75.9 KB · Views: 175
  • FullSizeRender3.jpg
    FullSizeRender3.jpg
    80.5 KB · Views: 168
Top