Garage Pies...Rennies...Redbull and sand...who could ask for more...?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
RobC said:
Enige vet wat uitgebraai is is kaaings...  :mwink:
:thumleft: korrek...Dewie, dis amper soos crackling....maak jou are toe met cholesterol.....maar jys nog jonk...kom bietjie en eet dit in die vrystaat....
 
laurika said:

Dit bly baie lekker! :mwink:
Doen dan sommer 20 extra grondpad kilos vir elke stukkie verorber... mens het energie daarvoor nodig... :mwink:
 
Dit lyk of jy n lekker pret tyd gehaad het Laurika!
 
KwaiPappaGaai said:

Jaaaaa, maar ek moes op die moelike plekke so erg konsentreer, dat mens nie kan fotos neem nie,,,ek is maar te dankbaar as ek regop bly....altyd goed om a buddy te he wat jou rug kan oppas....hou van die voete shot....nice...
 
hehe, ek dink n helmet cam is in order :)

thanks, my voete is my trots ...  ;D
 
mens sal nou wonder hoe die res van jou lyk in daai geval? :peepwall:
 
zetman said:
Jaaa lekker trip my maat love the peekchaa's stunning
dit het te veel gereen in parys, ek kon niks prentjie neem sonder om my kamera nat te maak nie, jammer ...het die barrage paaie maar gery, en toe so om die agterkante deur Krugersdorp se grondpaaie huistoe gesukkel,,,sonder a pienk drankie...tsk...
 
Ga kyk by di plan a ride Jules het ñ Parys trip gereel vir di 9de Jan...
 
zetman said:
Ga kyk by di plan a ride Jules het ñ Parys trip gereel vir di 9de Jan...
ek doen die druiwe fees in Mole mole...daai naweek...heeha..serendipity se playpark...!
 
Wat 'n cool RR!  Jy't 'n lekker lewe  :thumleft:
 
laurika said:
chrisL said:
Ek laaik jou RR Laurika :thumleft:
Sit vir jou fiets n 21" voorwiel op. Die sand sal bietjie beter word.
ja Chris, ek kon daai sand beter gedoen het met a Vuka....ai ...hierdie is die jaar wat ek my Dakar aanskaf.
Leen eers by iemand n Dakar voorwiel en gaan ry n draai. Veral grondpad voordat jy n Dakar aanskaf.
My vrou is n heeltemal ander ryer vandat sy n 21" voorwiel op haar GS het. OK ek het progressive springs ook ingesit.
 
sit mens a voorwiel aan my regular GS? ek het al die dakar vir a spin gevat, op grond, a leenbike, dit was lekker....as ek net die voorwiel kan verander en die springs, sal ek bly wees, my bike is so amazing en lae km....sal bietjie rondvra , thanks Chris. x
 
laurika said:
RobC said:
Enige vet wat uitgebraai is is kaaings...  :mwink:
:thumleft: korrek...Dewie, dis amper soos crackling....maak jou are toe met cholesterol.....maar jys nog jonk...kom bietjie en eet dit in die vrystaat....

Ek is baie in die vrystaat, maar ek hang seker in die verkeerde plekke uit  ;D
 
laurika said:
chrisL said:
laurika said:
chrisL said:
Ek laaik jou RR Laurika :thumleft:
Sit vir jou fiets n 21" voorwiel op. Die sand sal bietjie beter word.
ja Chris, ek kon daai sand beter gedoen het met a Vuka....ai ...hierdie is die jaar wat ek my Dakar aanskaf.
Leen eers by iemand n Dakar voorwiel en gaan ry n draai. Veral grondpad voordat jy n Dakar aanskaf.
My vrou is n heeltemal ander ryer vandat sy n 21" voorwiel op haar GS het. OK ek het progressive springs ook ingesit.
sit mens a voorwiel aan my regular GS? ek het al die dakar vir a spin gevat, op grond, a leenbike, dit was lekker....as ek net die voorwiel kan verander en die springs, sal ek bly wees, my bike is so amazing en lae km....sal bietjie rondvra , thanks Chris. x
Vra vir Blazes. Hy sal jou kan help.
Jy ruil net die twee wiele om en drop die springs in die shocks.
 
Nice one Laurika - that sand monster seems to get the better of all of us ............
 
Top