Gas braai as jy met die skoeter ry?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JacquesM

Race Dog
WD Vendor
Joined
Jan 20, 2007
Messages
2,233
Reaction score
226
Location
Robertson
Bike
Yamaha TW200
Hoe sal mens maak om 'n stukkie steak mooi gaar te kry as ons nie kan vuur maak nie?

Het oom Cadac 'n mini-weergawe van die outjies wat in baie manne se lapa's staan?

Ek leer graag.


 

Latest posts

Top