Gautenger in da Cape Easter weekend

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,287
Reaction score
8,128
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
So Easter weekend I made a dash for da Cape of da good people.
But bare with me, I forgot alot of place names, road names etc  :peepwall:

So for the peeps riding there every weekend I may sound a bit confused  :imaposer:

Donderdag oggend vroeg moet ek alleen af ry PE toe, maar dit reen in JHB. Sit die spul en bekyk tot so 11uur toe en besulit ek gaan pad vat. Spring hier op met n gejuig en laat loop. Was n boring pad soontoe. Heelpad op die Tolpad, daar by Gariep afgeklim en so Hofmeyer oor gery.

My interkom neuk rond, en ek sukkel om op die foon te praat terywl ek ry. Stop ry stop ry sien my 20h30 en nog 240km voor PE. Ek hou nie van aand ry nie, en besluit maar ek stamp deur. Was 22h30 in PE.

Het nie baie kiekies geneem nie, net n paar daar by Gariepdam....

GSAKaapTrip002.jpg


GSAKaapTrip001.jpg


By Steynsburg nog op die oppad Cradock toe stop ek en vroetel met my Interkom, sien n draad het losgekom. Uit die bloute kom n ou op n fiets aangery. Hy bied aan om my te help, maar dan moet ek na sy huis toe ry. Eers dink ek heng tjom jy ry n bicycle, wat weet jy van fietse af, maar toe ry ek maar anyway agter hom aan. Moet sê, hy het my gehelp en die los draad mooi soldeer en als. Thx ou Charles!!!

Toe kry ek die trein stel in sy garage. Hy se hy staan sover op R115 000, en is nogsteeds nie klaar nie.

GSAKaapTrippie003.jpg


GSAKaapTrippie002.jpg


GSAKaapTrip010.jpg
 
My tjom het twee Wilddog manne nader gehaak in PE om ons bietjie te gaan rond wys in die area. Hennie op sy KTM 950 en John(Drazil) op sy GSA.

Vrydag oggend ontmoet ons by Colchester. Ons ry vandaar grondpad tot reg bo op by Suurberg of Zuurberg eish. Julle my maar verskoon, maar die helfte van die name en plekke kan ek nie onthou nie. OOk nie die paaie nie......

GSAKaapTrip079.jpg


Eventually So mooi bergpas wat jy in 2de rat op kronkel tot heelbo waar n lekker Hotel is. Daar Koffie en koekies gemunch. Verder padgevat.

GSAKaapTrip085.jpg


GSAKaapTrip089.jpg


Grondpad op grondpad, links regs links regs tot eventually binne in Addo Park. Daar kan jy ingaan met die bike, bokke hardloop orals rond. Nie leeus gasien nie  :imaposer:
Daar het ons n groot pan gekry wat gevoed word deur die Gariep dam met n pyp lyn. Massive plek hoor!!!
Dit was vrek warm. Op een stadium het my bike 44 Grade gewys.

GSAKaapTrip110.jpg


GSAKaapTrip111.jpg
 
Voor die Addo Park was ons op die R400 soos hy bekend staan.

Daar het die twee manne by hulle local spot gestop vir n middag ete. Dit is n Rondawel wat die boer vir sy vrou reg langs die pad gebou het. Noem dit Rone's.

Daar het ons lekker geeet. Jy kan n paar liter petrol ook koop daar as jy bietjie short kom!

GSAKaapTrip101.jpg


GSAKaapTrip102.jpg


GSAKaapTrip103.jpg
 
NA die park het die son en die hitte ons begin vang. Die vorige aand se laat ryery en vroeg opstaan het my ook begin kou.

Deur die park nog n paar berg passe op, toe slaan ons die laaste 90km terug PE toe op die teerpad. Ons het Vrydag aand so 19h45 by die huis ingesluip. My pel by wie ek gekuier het se vrou was na n vriendin toe, toe loop ek en hy weg en gaan chow prawns tot ons le  :2f

Nog n paar pics van die spesifieke dag....

GSAKaapTrip114.jpg


Drazil.

GSAKaapTrip078.jpg



Kyk daar is twee tipies, baie mooi en baie sleg. Ek het net pics van die goeie paaie, op die slegtes het ek geklou vir lewe en dood ha ha.

GSAKaapTrip097.jpg



GSAKaapTrip098.jpg
 
Hennie sou Vrydag aand op sy eie gaan uitslaap het. Ons oorreed hom toe om saam terug PE toe te gaan, en eerder die volgende dag saam ons te ry en oor te slaap. Drazil se hy kan nie, mamme nog wild oor sy laaste naweek, en hy moet tyd spandeer by die huis.

So Saterdag oggend vat ons pad. Sleep van PE uit na Uitenhage se kant toe, en klim daar op n grondpad. Wat n mooi wereld!!!! Kronkel kronkel vir kilometres, tot ons eventually heelbo op n berg uitkom wat uit kyk tot in more oggend in. JY kan ook Patensie van hier af sien. Die manne is rerig bevoorreg om in sulke wereld te kan ry hoor!!!!

GSAKaapTrip021.jpg


GSAKaapTrip015.jpg


GSAKaapTrip011-1.jpg


GSAKaapTrip019.jpg

GSAKaapTrip008.jpg

 
NA die mooi berg pad raak dit rof.

Ons klim op n twee spoor paadtjie wat lyk of dit in die hel in ry.........

Di sn gehop en gespring. Klippe slaan op en slaan my bashplate dat dit klink soos geweer skote!!! Slote klippe dongas jou name it. Teen die bulte op spring bike in alle rigtings in, loop en spring, nee was wild, maar lekker wild. Sweet loop my af en ek was benoud hier en daar ook nog ha ha ha

Foto van die paadtjie wat toe nog mooi was!!!

GSAKaapTrip025.jpg


Agter my bike is n regaf drop van omtrent 300m. Geen reelings niks.

GSAKaapTrip030.jpg


GSAKaapTrip031.jpg


Die paadtjie het afgekronkel tot heel onder in die vallei.
 
Dit was onder in die einste vallei waar my tjom short gekom het op sy exit.

GSAKaapTrip036.jpg


GSAKaapTrip033.jpg


GSAKaapTrip035.jpg


Het weer deur die Vallei op geklim om in die anderkant te kom. Vandaar het ons gesien die tyd is min. Bikes bietjie oopgemaak Steytlerville toe. Die pad is baie mooi en daar is gery dat die klippe spat!!!

Ons het by die Royal Hotel gestop en die lekkerste Milkshake gedrink wat ek NOG gehad het hoor!!!

Paar pics van die pad na Steytlerville.

GSAKaapTrip042.jpg


GSAKaapTrip041.jpg


GSAKaapTrip043.jpg


Steytlerville soos jy inkom van die grond se kant af.

GSAKaapTrip045.jpg


Die Royal Hotel in lewende lywe, nadat ek die hele dorp wakker geraas het met my bike mwahahahahah

GSAKaapTrip046.jpg
 
Vanaf Steytlerville laat loop ons nou vir n vale na Jansenville toe.

Net buite die dorp stop ons gou vir die mooi pic van die rots formasie in een van die berge.

GSAKaapTrip048.jpg


GSAKaapTrip047.jpg


Van hier het ons nie verder gestop vir foto's nie. Oop en toe gesleep tot in Jansenville, vandaar deur na Somerset Oos waar ons by "Die Kaya" geslaap het.

Lekker plaas possie. Saterdag was daar n potjie kos kompetisie, so toe ons 20h00 in die donker daar aankom was die party mood hoog en daarwas potte vol kos!! Nyam nyam, kyk eet is mos my 2de natuur jong!!

Baie vriendelike boere mense!! Gekuier tot laat, die gasvrou tannie het my kwaai gesmaak, dra heeltyd net kos en koffie aan. My ook vertel ha 2 dogters is oppad later die aand, dis nadat sy gehoor het ek is die enigste ou in die groep wat nie getroud is nie .

By die Kaya het ons in sulke tent huisies geslaap. Nou nie 5 ster nie, maar baie baie lekker. En teen R100 pp is dit n bargain. Ons al drie het sommer in een tent huis ingetrek. Eish.......

Een snork, een poep in sy slaap, ander een praat in sy slaap maar dit was fun.......  :ricky:

Huisies.
Daar is twee dubbel dekker enkelbeddens in n huisie.

GSAKaapTrip003.jpg


Fietse het sommer buite by die pappegaai hok geslaap.

GSAKaapTrip051-1.jpg


Kroeg en kuier plek.
GSAKaapTrip056.jpg


Die hele plek is op n rivier se wal gebou. Baie baie mooi, maar omdat die water maar min is het die hele rivier al begin groen word...

GSAKaapTrip054.jpg




Storte was n ent weg, in die badkamers, baie netjies. Maar die aand laat toe ek wil shower gryp Hennie die mans een. Toe gryp ek die vroue sin. Hel, staan ek mos daar lekker en shower toe stap daar n hele klomp vrouens in, lag en gesels en gaan te kere. Min wetend daar is n man agter die deur wat staan en shower.
 
Sondag oggend lekker plaas ontbyt geeet!!

Toe besluit die ouens hulle weer eers Grandprix kyk voordat ons aansleep.

Na dit toe vat ons pad. Plan was om deur te trek na Avontuur toe. Daar by n plek genaamd Angie's te slaap, en Maandag Knysna te ry en omgewing, en dan deur terg PE toe.

Foto's oppad Jansenville toe vanaf Somerset Oos.

GSAKaapTrip064.jpg


Kyk net hoe droog is die hengse rivier..........

GSAKaapTrip060.jpg

GSAKaapTrip061.jpg


Jansenville ingekom, sous gegooi en toe laat waai weer.

Dis toe my pel kwaai afgekom het. Die hele trip is gestop en ons is teerpad huis toe.


GSAKaapTrip068.jpg



GSAKaapTrip069.jpg



GSAKaapTrip066.jpg


Maandag het dit in PE gereen, en ons het maar net rondgehang daar en niks doen nie.

Dinsdag oggend was die weer mooi, en toe besluit ek om hom te stoot vd huis. Het amper my bike op een van my trokke gelaai en terug gevlieg, maar ek was lus vd pad!!!

All in all was die trip n hengse sukses. Alhoewel ek nie in Knysna se woude was nie, maar dit gaan ek oor n maand of so doen!

Voordeel is om n local ou te he wat saam jou ry, hy ken als en jy hoef nie oor die pad te bekommer nie.

Daar was nog baie goed wat ek gesien het, maar nie n foto geneem nie  :'(


Lekker gery, mooi dinge gesien, lyfie was elke oggend seer!!

Nee wat, was n VET jol!!!!
 
DRAZIL said:
Very nice meeting you and I will add some photos today. :thumleft:

Yeah please do bud!!!  :drif:  :drif:  :drif:

Sorry the ride report is in Afrikaans tjom  :'(
 
lekker rr, manic.
lyk of dit 'n jol was. dankie dat jy dit gedeel het.
 
Nice report and pics - agree with getting a "local" dog to show you around, you see a lot more :thumleft:
 
Pistol said:
Nice report and pics - agree with getting a "local" dog to show you around, you see a lot more :thumleft:

Yebo!

Without Drazil and Hennie we would've missed half of everything hey!!

Big thx to the 2 of them  :thumleft:  :thumleft:
 
Nice Manic!  Moerse mooi daar!

Dog vir 'n oomblik ek sien dubbel oor my babelaas maar toe kyk ek weer mooi...!
Sien jy het dubbel spots op en dubbel exhaust...!  :ricky:

Jammer om te hoor oor jou pêl, is hy darem oraait? 
Bike lyk ook of hy rof beskadig is...eish...!  :-[
 
Hy ok ja.

Na n week toe sy been nog seer is, toe se die dr hy het n fracture net bo die enkel gekry.

Bike is R102 000 skade, wag nog om te hoor of hulle gaan regmaak of afskryf.

Ek is double trouble tjom, dis hoekom als van my dubbel is  :imaposer:
 
I looked at Kevin bike after he cleaned it and I'm sorry to say that BMW is wrong to quote him R104K ,I worked out not more than R25K :mad:
 
Great to have someone from the JHB area down to enjoy our part of South Africa.
1=coffee and scones ::)
2=pool area at Zuurberg hotel
3=twins, I do not have 4 spots and twin acro pipes so parked upstream :eek:
4=suspect can >:D
5=Manic sharing with Maggie

 

Attachments

  • P1070254.JPG
    P1070254.JPG
    203.6 KB
  • P1070256.JPG
    P1070256.JPG
    231.8 KB
  • P1070275.JPG
    P1070275.JPG
    237.3 KB
  • P1070281.JPG
    P1070281.JPG
    247.3 KB
  • P1070287.JPG
    P1070287.JPG
    234 KB
Top