Gideon and Danie's road to hell.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Stuff the RR, daai project bike is baie mooi.
 
Mooi Danie :thumleft:
Sit dadelik die korrekte sprocket agterop. :deal:
My vrou se XTE het lekker sy sleeve geglaze Luderitz toe en terug oor dieselfde rede.(kleiner sprocket)
Kos my toe ringe opsit nadat hy begin oliesuip het. :biggrin:
 
Hagar, ek het so n 1.5 lt water op Springbok gekoop, vir koffie maak waar daar nie ander water is nie. Gideon het ook een gehad, maar ons het min gebruik daarvan, nie een van ons is waterdrinkers nie.
KarelKat, ja daai RD350 is lekker! Ek het nou al sy raam, wiele, suspensie oorgedoen en aanmekaargesit, nou is dit die electrics. Omdat dit n renfiets was vir 5 jaar, is die electrics uitgesny tot net die nodigste. Ek moet alles weer oordoen.
 
Welgedaan Danie en Gideon!!  :thumleft:

Danie...lyk my daai project bike gaan nou vir n paar weke stof vat terwyl jy met Die RR besig is....kom laat waai...ons wag!!  :thumleft:
 
Thanks a lot Oom Danie, for something I would call a little teaser so far.
If you are able to translate your riding skills into your key board, this will become a cracker RR.

:happy1: :happy1:
 
Well done, Dan & Gideon.  As skeletal and drawn out as it is, I've thoroughly enjoyed your report.  Thank you. 
I look forward to the rest.
 
Well done 2ST & GJ, you guys have made yourself legends squared (coz you already were legends  :D)  :thumleft:

Thank goodness your riding skills far exceed your keyboard skills  ;)
 
Wonder how long we gonna wait for the other RR... Restoration Report ?  :drif:
 
enjoyed that photo with you powering through that rocky road. :thumleft:
 
Ai, Danie. Kom ons vat 'n klomp ouens op 'n trip soontoe, dan gaan wys ons hulle hoe ons daar uitry!
Miskien sal een van hulle vinniger 'n "ride report" skryf as jy? :pot:
 
SAM_0130.jpg

Die twee fietse bo by die begin van die moeilike deel van die RTH.
 
Kyk, Danie, ek besef jy's n beskeie mens maar ffs - is hierdie werklik jou beste poging?

Siende dat jy nou glad nie jou skrywerstalent hier wil tentoonstel stel, stel ek voor ons sponsor jou n helmet kamera dan gaan doen julle dit weer :mwink:
 
Hondsekierie said:
Kyk, Danie, ek besef jy's n beskeie mens maar ffs - is hierdie werklik jou beste poging?

Siende dat jy nou glad nie jou skrywerstalent hier wil tentoonstel stel, stel ek voor ons sponsor jou n helmet kamera dan gaan doen julle dit weer :mwink:

Geen hom kans HSK -  :D die man toon goeie vordering. Het het self drie fotos met bypassende teks in een post gedoen.  :mwink:
 
Top