- Joined
- Sep 18, 2010
- Messages
- 3,952
- Reaction score
- 1,530
- Location
- Walvis Bay, Namibia
- Bike
- KTM 990 Adventure
Danksy jou noukerige inspeksieBly jy geniet die fiets,
Was 'n goeie deal.
Danksy jou noukerige inspeksieBly jy geniet die fiets,
Was 'n goeie deal.
You talking about this bridge?The first bridge outside Okongwati towards Epupa is completely gone and the second bridge is about quarter gone. The river road from Epupa towards Kunene River Lodge is flooded.
So I will stay in Epupa for a day or two then double back to Opuwa and onto Kamanjab and UIs.
Is this the first bridge as you come around the corner just past the last buildings on your left hand side.
Yip, that's the one.Is this the first bridge as you come around the corner just past the last buildings on your left hand side.
I am embarest to say, but the roads that we all know as great Namibian gravel roads are really in a very poor state. That is from the South near Solitaire, Uis, Khorixas all the way up North
Dan is dit daardie brug wat weg is en die volgende een is stukkend.Yip, that's the one.
Ek het ook agtergekom dat die grondpaaie, Suid en Noord, jaar na jaar agteruit gegaan het. Ons is reeds volgende jaar Mei maand oppad na daai omgewing, sal maar eerstehands kom uitvind. Dis eintlik hartseer vir die toerisme bedryf, almal is nie so gemaklik met die rowwe paaie nie.
Sterkte vir jou met die duitser op daai paaie, vat hom maar rustig.
So Angola het baie reen gekry?Hier is baaaaie water. Lanklaas die Rivier so gesien
Ja dit lyk beslis so, maar vanaf Opuwa le die water orals.So Angola het baie reen gekry?
Ja kyk as Calueque dam vol is kan Nampower minder aan koop vanaf SA. n Wenwen vir almal.Ja dit lyk beslis so, maar vanaf Opuwa le die water orals.
Miskien bring dit bietjie verligting vir Nampower
So het ek hom geken. Hulle het hom eers later jare sement gegooi.
Ek deel jou pynSo het ek hom geken. Hulle het hom eers later jare sement gegooi.
Sterkte vir daai pad na Kamanjab, ons loop ry hom een jaar, ek dink dit was in 2011, ons maak ons reg vir die grondpad, daar kry ons hom teerpad al die pad tot in Kamanjab, moer, dit was 'n vervelige pad gewees.
Hier was ek gatvol gewees vir daai stuk pad.
View attachment 870710
If you go through Outjo please say hi to Maria, the Panglin lady, for me. https://maps.app.goo.gl/2azmwZZSYpxe8Fxn6?g_st=ic
Interested to see what Xhorixas looks like now! As a high school lightie (about 1977) visited with my parents.Sorry Colin, I will be going to Khorixas and onto Uis from here. Next time
Don't think it changed much, haven't been there since 2013.Interested to see what Xhorixas looks like now! As a high school lightie (about 1977) visited with my parents.
Enter your email address to join: