Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,343
- Reaction score
- 2,842
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Janee, gaan kyk maar net in Lesotho, van daai Chinese teerpaaie is behoorlik ISM.Ek het 1ste handse ervaring van Chinese teerpaaie in Afrika. Hulle ry goed vir 2 jaar dan begin jou probleme. (ek wou eintlik se dan begin jou kak, maar ek mag nie lelik praat nie) Later is dit slaggat op slaggat.
Moet darem bysê, van die nuut geteerde paaie hou nou so effe langer as die 2 jaar, maar daar is reeds slaggate te bespeur, so dis net 'n kwessie van tyd voor daai paaie ook gaan kak.