Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The first bridge outside Okongwati towards Epupa is completely gone and the second bridge is about quarter gone. The river road from Epupa towards Kunene River Lodge is flooded.

So I will stay in Epupa for a day or two then double back to Opuwa and onto Kamanjab and UIs.
 
You talking about this bridge? :oops:

100_5116.JPG
 
You talking about this bridge? :oops:

View attachment 870553
Is this the first bridge as you come around the corner just past the last buildings on your left hand side.

I am embarest to say, but the roads that we all know as great Namibian gravel roads are really in a very poor state. That is from the South near Solitaire, Uis, Khorixas all the way up North 🤦
 
Yip, that's the one.

Ek het ook agtergekom dat die grondpaaie, Suid en Noord, jaar na jaar agteruit gegaan het. Ons is reeds volgende jaar Mei maand oppad na daai omgewing, sal maar eerstehands kom uitvind. Dis eintlik hartseer vir die toerisme bedryf, almal is nie so gemaklik met die rowwe paaie nie.

Sterkte vir jou met die duitser op daai paaie, vat hom maar rustig.
 
Dan is dit daardie brug wat weg is en die volgende een is stukkend.

Die paaie is rybaar maar dit is harde werk 🤣🤣🤣

Die regering wag seker vir die Chinese om dit te kom reg maak. Hulle is al meer as 2 jaar besig om die pad tussen Henties en Uis te teer
 
Okangwati river bed where the bridge is washed away

View attachment 870702View attachment 870705
So het ek hom geken. Hulle het hom eers later jare sement gegooi.

Sterkte vir daai pad na Kamanjab, ons loop ry hom een jaar, ek dink dit was in 2011, ons maak ons reg vir die grondpad, daar kry ons hom teerpad al die pad tot in Kamanjab, moer, dit was 'n vervelige pad gewees.

Hier was ek gatvol gewees vir daai stuk pad. :oops:

100_5483.JPG
 
View attachment 870710
🤣🤣🤣🤣 Ek deel jou pyn

IMG_20231226_125309.jpg
 
Die Kamanjab na Outjo is nogal vervelig vir my. Eendag droom ek van ry al teen Etosha se westerlike grens op tot by Ruacana.
 
Top