Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het 1ste handse ervaring van Chinese teerpaaie in Afrika. Hulle ry goed vir 2 jaar dan begin jou probleme. (ek wou eintlik se dan begin jou kak, maar ek mag nie lelik praat nie) Later is dit slaggat op slaggat.
Janee, gaan kyk maar net in Lesotho, van daai Chinese teerpaaie is behoorlik ISM.
Moet darem bysê, van die nuut geteerde paaie hou nou so effe langer as die 2 jaar, maar daar is reeds slaggate te bespeur, so dis net 'n kwessie van tyd voor daai paaie ook gaan kak.
 
Kashana in Omaruru a must visit when you are in town

IMG_20231228_094329.jpg
IMG_20231228_094346.jpg
IMG_20231228_094352.jpg


This is especially for ChrisL 🤣🤣🤣🤣

IMG_20231228_095307.jpg


The peacefulness and hospitality of Namibia is astounding 👍

IMG_20231228_101543.jpg
 
Last edited:
This is especially for ChrisL

So bly omte sien jy wissel jou dieet bietjie af anders mag jy dalk begin kekkel of snork soos n vark na die trip!! 😜
:p 👏
 
I must quit reading here because you raving about Namibia is not doing me any good. I am sooooo over South Africa that I will easily pack up and emigrate.

I was very fortunate to have the opportunity in 2007 to make the move to Namibia. It's the best place in the world.....for me
 
120km of the most spectacular landscapes in Namibia from Omaruru to Usakos through the Erongo Mountains
Dankie, jy het my sopas 'n roete gegee vir my rit terug van die noorde. Ek het so paar opsie vir my Mei 2024 gehad maar die een sal mooi inpas.
 
As dit nie vir my mediese fonds was nie, was ek al daar. Hulle dek my glad nie in Nam nie. 😞
VA as jy soontoe trek en jou fonds net gebruik in SA wanneer jy dit nodig het kan dit werk of verval jou fonds wanneer julle na NAM trek?

Sorry vir die hijack RH.
 
VA as jy soontoe trek en jou fonds net gebruik in SA wanneer jy dit nodig het kan dit werk of verval jou fonds wanneer julle na NAM trek?

Sorry vir die hijack RH.
Nee, hy sal nie verval nie, maar dis daai terugkom wat die probleem sal raak as een van ons ernstig siek raak of in 'n ongeluk betrokke is met erge beserings ens.
Ons ken mense wie so jaar of wat terug kar gerol het doer naby Windpomp 14, daai vrou was amper twee weke in die hospitaal, Windhoek toe gehaas, hulle moes so paar 100duisende uithaal om gehelp te kan word, en dit was nie eens lewensgevaarlik nie, wel lelike nek en rug beserings.
Daai is geld wat ek sal verloor en nie kan terug eis nie.
 
Finally got to the Goanikontes turn off after a grueling 80km of tar 🤣🤣🤣🤣🤣

IMG_20231228_150003.jpg
IMG_20231228_150023.jpg


Beautiful road and scenary to Goanikontes



IMG_20231228_151931.jpg
IMG_20231228_151935.jpg
IMG_20231228_151938.jpg


Goanikontes has changed so much since the new owners took over. It is definitely a must visit destination 👍



 
Top