Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 18, 2010
Messages
3,950
Reaction score
1,529
Location
Walvis Bay, Namibia
Bike
KTM 990 Adventure
So the year has drawn to an end and the only sensible thing to do during the "Silly Season" is to go riding where there is peace and quite. I decided that Kunene River Lodge is the ideal destination to end this year on a high. My plan is to ride through the Skeleton Coast, then Palmwag and onwards to Kunene River Lodge. A well deserved 7 days break away is awaiting me. Leaving tomorrow morning after an early morning breakfast at Probst with their famous black forest cake to make it complete.

If there are any WD members who will also be in the area it would be nice to meet up.

I wish all of you a very merry X-mas and a prosperous 2024. Be safe on the roads.

Will be traveling with the German

IMG_20231126_113625.jpg
 
Last edited:
Het jy n vooras verwyder tool gemaak vir die Duitser?
 
🤣🤣🤣 nee nog nie, gaan vandag nog werk maak daarvan
Tos as jy tussen die see en Bergsig sit en jy moet voorwiel af haal en jy kan nie. Gewone bout met L handle vasgesweis. Ek dink daai welders op jou jobs behoort dit kan baas raak 💪
;)
Dink jy dit kan dalk reen? Ek sien dit begin wys daar val so effe plekplek.🙏
 
Daar is beslis reen in die Noorde volgens die Owambo's, maar niks te erenstig soos ek verstaan. Dit behoort mooi groen te wees 👍
 
Daar is beslis reen in die Noorde volgens die Owambo's, maar niks te erenstig soos ek verstaan. Dit behoort mooi groen te wees 👍
Het jy vakmanne van daar bo? Goeie welders van hulle. Met selfone weet hulle natuurlik dadelik van elke bui wat val en almal besit n paar beeste natuurlik.
 
Het jy vakmanne van daar bo? Goeie welders van hulle. Met selfone weet hulle natuurlik dadelik van elke bui wat val en almal besit n paar beeste natuurlik.
Ons werk meestal met manne van Ovamboland. Hulle is almal coded welders en goeie werkers. Hulle bel sommer gereeld 🤣🤣🤣🤣
 
Ek kyk noudiedag uit die lug uit hoe lyk Eenhana vandag. My bliksim amper uit my stoel uit geval!! :oops:Kon net een of 2 van die ou army geboutjies herken en die aanloopbaan.
 
Ek kyk noudiedag uit die lug uit hoe lyk Eenhana vandag. My bliksim amper uit my stoel uit geval!! :oops:Kon net een of 2 van die ou army geboutjies herken en die aanloopbaan.
Daar was soveel ontwikkeling rondom daardie areas, dit is ongelooflik. Veral in Oshikango. Ons het altyd daar die grens oor gesteek toe ek in die army was in 1987
 
Veral in Oshikango.

Ja wraggies hyt tot n KFC en die spoorlyn het loop vrek ruk daar n paar jaar terug. Niemand ry met die trein tot daar en geen goods ook. 😬
 
Latest posts

Top